Riglyne vir Quick Load navrae
-
Vlakvark
- Hero Member

- Posts: 2325
- Joined: Sun Oct 18, 2009 6:30 am
Re: Riglyne vir Quick Load navrae
Ludwig
Is dit nie moontlik om 'n vorm te ontwerp waar elke ou sy data kan in sit en dit dan as 'n standaard kan gebruik word so dat die gegewens altyd dieselfde na jou toe kom
Die bewoording moet reeds daar wees sodat elke ou wat hulp soek net sy gegewens in vul
Kaliber ------------
Koeel --------------
Koeel gewig ---------
Maak Dop -----------
H2o dop -----------
Slagdop -------------
TPL -------------
Magasyn kas Lengte ----------
Loop Lengte --------
Kruit ---------
Lading 1 Spoed --------
Lading2 Spoed -------

- Marc
- Hero Member

- Posts: 5966
- Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm
Re: Riglyne vir Quick Load navrae
Ludwig
Dankie
maak so 
Vlakkie
Daai klink na 'n goeie idee
Dankie
Vlakkie
Daai klink na 'n goeie idee
" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner
-
Vlakvark
- Hero Member

- Posts: 2325
- Joined: Sun Oct 18, 2009 6:30 am
Re: Riglyne vir Quick Load navrae
Ludwig
Ek sit nou en dink aan die idee as die persoon sy inligting gee kan julle mos vir hom 'n uit druk onder aan sy skrywe gee met vermaanings van veilig laai kyk vir druk werk stadig op net om julle self te cover ook
Met uit druk bedoel ek soos QL dit gee
http://i799.photobucket.com/albums/yy272/Gerhardt_Louw/223241gAR220736gBarnesvgpng.png

Beyers
- Hero Member

- Posts: 1409
- Joined: Tue May 05, 2009 12:41 pm
Re: Riglyne vir Quick Load navrae
Ludwig
Kan ons nie versoeke sorteer in kaliber opskrifte nie, maa dan net die soek makliker of hoe?
Beyers
Kan ons nie versoeke sorteer in kaliber opskrifte nie, maa dan net die soek makliker of hoe?
Beyers
- Marc
- Hero Member

- Posts: 5966
- Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm
Re: Riglyne vir Quick Load navrae
Bakgat plan dieLudwig wrote: Beyers, ek dink dis 'n goeie idee. Ek sal voorstel dat indien 'n man QL versoeke het, hy dit onder die kaliber onderwerp op hierdie afdeling gaan plaas, en as daar nie een is vir sy kaliber nie, dit dan sal skep as volg byvoorbeeld: "OBT Lading versoeke vir 30-06". Dan hou ons al die lading versoeke per kaliber dus bymekaar op een plek.
" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner
- Kalahari
- Hero Member

- Posts: 2135
- Joined: Thu Dec 30, 2010 4:05 pm
Re: Riglyne vir Quick Load navrae
Hallo almal
Nou weet ek nie so lekker wat om te doen nie. Ek sit met 223 wat ek wil "opstart" met 50gr Noslers, varmint, maar het nie enige ladings wat al geskiet is nie, dus kan ek nie so Ludwig versoek het 2 ladings en die spoed gemeet gee nie. Kan iemand dalk help asb? Ek gaan ander topic oopmaak vir hulp met ladings en hoor wat die manne se.
Baie dankie
Kalahari
Nou weet ek nie so lekker wat om te doen nie. Ek sit met 223 wat ek wil "opstart" met 50gr Noslers, varmint, maar het nie enige ladings wat al geskiet is nie, dus kan ek nie so Ludwig versoek het 2 ladings en die spoed gemeet gee nie. Kan iemand dalk help asb? Ek gaan ander topic oopmaak vir hulp met ladings en hoor wat die manne se.
Baie dankie
Kalahari
-
Vlakvark
- Hero Member

- Posts: 2325
- Joined: Sun Oct 18, 2009 6:30 am
Re: Riglyne vir Quick Load navrae
Kalahari
Daai twee ladings se spoed moet jy met jou geweer skiet
Met jou 1 Dop Volume
2 Soort Koeel en gewig
3 Kruit gewig en soort
4 Cartrige Lenght
5 Case Lenght
6 Barrel Lenght
Die twee spoed lesings moet ook verkieslik twee verskillende ladings wees een met 50.2g S365 en ander een met 50.6g s365 selfde lot nommer (50.2 s365 en 50.6 s365 net as voorbeeld) Maar met selfde koeel en selfde primer

Last edited by Vlakvark on Fri Aug 03, 2012 6:54 am, edited 1 time in total.

- Kalahari
- Hero Member

- Posts: 2135
- Joined: Thu Dec 30, 2010 4:05 pm
Re: Riglyne vir Quick Load navrae
Vlakvark
Baie dankie, het hom so, maar ek moet iewers begin met 'n lading en ek wil nie sommer net enige lading laai nie
Kan dalk bollie aanjaag. Die h2o inhoud van firform van pmp dop is wat alreeds in my geweer geskiet is, maar met 52gr Hornady's. Nou wil ek net lading vir start he met die 50gr Noslers.
Ek het ander post gemaak ander Herlaai, 223 ladings wat Beyers begin het. Ek luister nog wat julle se.
Kalahari
Baie dankie, het hom so, maar ek moet iewers begin met 'n lading en ek wil nie sommer net enige lading laai nie
Ek het ander post gemaak ander Herlaai, 223 ladings wat Beyers begin het. Ek luister nog wat julle se.
Kalahari
- Kalahari
- Hero Member

- Posts: 2135
- Joined: Thu Dec 30, 2010 4:05 pm
Re: Riglyne vir Quick Load navrae
Ludwig
Dankie, ek sal so maak, nou gekyk die beginlading van somchem op s321 vir 50gr sierra spitzer is 23.5gr so ek sal daar begin.
Mooi dag
Kalahari
Dankie, ek sal so maak, nou gekyk die beginlading van somchem op s321 vir 50gr sierra spitzer is 23.5gr so ek sal daar begin.
Mooi dag
Kalahari
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Riglyne vir Quick Load navrae
Gaan kyk onder inskiet van geweer - ek het Howa se 20 skoot riglyn gevolg en sommer begin met spoed meet ens om data oor my geweer te verkry.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
- James Wilson
- Hero Member

- Posts: 4596
- Joined: Wed Oct 20, 2010 10:38 am
Re: Riglyne vir Quick Load navrae
Kan qload op n i pad gelaai word?
Ek jag miskien te veel, maar dit is nogsteeds nie genoeg nie!
- Brand
- Newbie

- Posts: 14
- Joined: Sun May 02, 2010 12:49 pm
Re: Riglyne vir Quick Load navrae
Ladings vir 243 Ruger
Ek wil weet of julle manne my nie kan help met my geweer se ladings nie, want ek skiet huidiglik met PMP dop, CCI200 Primers en Nossler 80gr Varmint Ballistic tip. Ek wil nou die Remington dop met Remington primers 9 1/2 large rifle primers en Remington 75gr Accutip V-Bullet probeer. Ek wil weet waar moet ek met die ladings se uitwerk "START" en wat is die "MAX"?
Ek wil weet of julle manne my nie kan help met my geweer se ladings nie, want ek skiet huidiglik met PMP dop, CCI200 Primers en Nossler 80gr Varmint Ballistic tip. Ek wil nou die Remington dop met Remington primers 9 1/2 large rifle primers en Remington 75gr Accutip V-Bullet probeer. Ek wil weet waar moet ek met die ladings se uitwerk "START" en wat is die "MAX"?
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Riglyne vir Quick Load navrae
Gee die inligting soos in die eerste plasing en ons sal probeer help.Brand wrote:Ladings vir 243 Ruger
Ek wil weet of julle manne my nie kan help met my geweer se ladings nie, want ek skiet huidiglik met PMP dop, CCI200 Primers en Nossler 80gr Varmint Ballistic tip. Ek wil nou die Remington dop met Remington primers 9 1/2 large rifle primers en Remington 75gr Accutip V-Bullet probeer. Ek wil weet waar moet ek met die ladings se uitwerk "START" en wat is die "MAX"?
- Giepie
- Hero Member

- Posts: 1534
- Joined: Mon Jul 23, 2012 11:27 pm
Re: Riglyne vir Quick Load navrae
Geen reaksie nie, so lyk my nie so nie. Noagal jammer, sou dit graag op my Android tab ook wou kon sit.James Wilson wrote:Kan qload op n i pad gelaai word?
'n Slim man leer uit sy foute, 'n Wyse mens leer uit ander se foute.
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Riglyne vir Quick Load navrae
Hierdie post is eintlik ter inligting en nie vir bespreking. Ek sou sê Google QL en kyk of jy nie daar kan uitvind of so App bestaan nie - of open 'n nuwe post met jou vraag as opskrif sodat meer manne daarna gaan kyk.Giepie wrote:Geen reaksie nie, so lyk my nie so nie. Noagal jammer, sou dit graag op my Android tab ook wou kon sit.James Wilson wrote:Kan qload op n i pad gelaai word?
- James Wilson
- Hero Member

- Posts: 4596
- Joined: Wed Oct 20, 2010 10:38 am
Re: Riglyne vir Quick Load navrae
Giepie, daar is n rumour dat die app beskikbaar is. Ek het al rondgesoek maar kry nognnie so iets nie. Sodra ek dit opgespoor het sal ek die link sommer hier onder die topic post. Kom ons hou duimvas!Giepie wrote:Geen reaksie nie, so lyk my nie so nie. Noagal jammer, sou dit graag op my Android tab ook wou kon sit.James Wilson wrote:Kan qload op n i pad gelaai word?
Ek jag miskien te veel, maar dit is nogsteeds nie genoeg nie!
-
Chrisjan
Re: Riglyne vir Quick Load navrae
Wat ek doen is, ek het qload op my kantoor rekenaar, so ek Teamviewer of "log me in" vanaf my ipad.
Help darm as jy iets dringend wil opkyk.
Groete
Chrisjan
Help darm as jy iets dringend wil opkyk.
Groete
Chrisjan
- Giepie
- Hero Member

- Posts: 1534
- Joined: Mon Jul 23, 2012 11:27 pm
Re: Riglyne vir Quick Load navrae
Chrisjan, lyk my jy sal op 'n ander thread vir ons moet verduidelik hoe dit werk. Ons wag. 
'n Slim man leer uit sy foute, 'n Wyse mens leer uit ander se foute.
- James Wilson
- Hero Member

- Posts: 4596
- Joined: Wed Oct 20, 2010 10:38 am
Re: Riglyne vir Quick Load navrae
Dis nou goeie nuus. Ek is more vroeg op die baan en sal dan kyk of my internet sterk genoeg is vir die oeffeningChrisjan wrote:Wat ek doen is, ek het qload op my kantoor rekenaar, so ek Teamviewer of "log me in" vanaf my ipad.
Help darm as jy iets dringend wil opkyk.
Groete
Chrisjan
Ek jag miskien te veel, maar dit is nogsteeds nie genoeg nie!
-
FrankV
- Newbie

- Posts: 6
- Joined: Mon May 19, 2014 1:35 pm
Re: Riglyne vir Quick Load navrae
Dagse Manne
Ek is onseker of ek die H2O vraag reg verstaan in QL-moet ek die dop volmaak totdat ek n miniskus bo-op die dop het-maw moet ek volmaak totdat die dop oorloop en dan stop?
Ek is besig om die lysie vrae van Vlakvark hierbo deur te werk voordat ek weer om hulp vra.
Verskoon tog asb as dit dom klink maar so leer ek.
Groete
frankV

Frank Vermeulen
.22 LR Brno
.308 WIN Mauser
7 mm RM FN Sauer
375 H&H Zastava
.303 Epps
.22 LR Beretta
.45 ACP Glock
12 Boor Winchester
9mm Para CZ 75
.22 LR Brno
.308 WIN Mauser
7 mm RM FN Sauer
375 H&H Zastava
.303 Epps
.22 LR Beretta
.45 ACP Glock
12 Boor Winchester
9mm Para CZ 75
-
Wouter Roets
- Administrator

- Posts: 7545
- Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm
Re: Riglyne vir Quick Load navrae
Hallo Frank
Daar is nie n ding soos n dom vraag nie. Jy maak die dop gelyk vol met sy rand. So die miniskus moet nie n boog maak na bo of onder nie. n Inspuiting gevul met water en n drupel skottelgoedseep soos n droom om dit reg te kry.
Groetnis
Wouter

- Martin82
- Hero Member

- Posts: 988
- Joined: Fri Nov 02, 2012 1:10 pm
Re: Riglyne vir Quick Load navrae
Loop lengte gemeet vanaf kroon van loop tot teenaan slotgesig van toe slot (Nie die fabrieks gegewe lengte nie)
Morning Ludwig, Tripod sent me here for my info.
How do you measure the length of the barrel how you explained. My Afrikaans lacks every now and then.
Dankie
Martin
Morning Ludwig, Tripod sent me here for my info.
How do you measure the length of the barrel how you explained. My Afrikaans lacks every now and then.
Dankie
Martin
CZ 455 .22LR
Howa 22-250
Howa 6XC
Howa 6.5 Creedmoor
.300 WSM Winchester Model 70
Glock 19 Gen3
Armed 12GA O/U Shotgun
Howa 22-250
Howa 6XC
Howa 6.5 Creedmoor
.300 WSM Winchester Model 70
Glock 19 Gen3
Armed 12GA O/U Shotgun
- DawieKotze
- Hero Member

- Posts: 2075
- Joined: Tue Nov 30, 2010 9:25 pm
Re: Riglyne vir Quick Load navrae
Hi Martin
Close the bolt so that it is cocked (the firing pin must not stick out of the bolt). Insert a cleaning rod from the crown so that it touches the bolt face and make a mark on the rod at the crown.
Now measure the distance from the tip of the rod to your mark. That should give you the length of the barrel.

Dawie Kotze
WAIDMANSHEIL!!!!!!!
WAIDMANSHEIL!!!!!!!
- Martin82
- Hero Member

- Posts: 988
- Joined: Fri Nov 02, 2012 1:10 pm
Re: Riglyne vir Quick Load navrae
madako wrote:Hi Martin
Close the bolt so that it is cocked (the firing pin must not stick out of the bolt). Insert a cleaning rod from the crown so that it touches the bolt face and make a mark on the rod at the crown.
Now measure the distance from the tip of the rod to your mark. That should give you the length of the barrel.
Aaaah, very clever. Learn something new every day. I take it the crown is the very end of the barrel or where the rifling ends?
Baie dankie
CZ 455 .22LR
Howa 22-250
Howa 6XC
Howa 6.5 Creedmoor
.300 WSM Winchester Model 70
Glock 19 Gen3
Armed 12GA O/U Shotgun
Howa 22-250
Howa 6XC
Howa 6.5 Creedmoor
.300 WSM Winchester Model 70
Glock 19 Gen3
Armed 12GA O/U Shotgun
- DawieKotze
- Hero Member

- Posts: 2075
- Joined: Tue Nov 30, 2010 9:25 pm
Re: Riglyne vir Quick Load navrae
It's the very last part of the barrel that touches the bullet when fired - also called the muzzleMartin82 wrote:madako wrote:Hi Martin
Close the bolt so that it is cocked (the firing pin must not stick out of the bolt). Insert a cleaning rod from the crown so that it touches the bolt face and make a mark on the rod at the crown.
Now measure the distance from the tip of the rod to your mark. That should give you the length of the barrel.
Aaaah, very clever. Learn something new every day. I take it the crown is the very end of the barrel or where the rifling ends?
Baie dankie
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Dawie Kotze
WAIDMANSHEIL!!!!!!!
WAIDMANSHEIL!!!!!!!