Page 1 of 1
Ondersteun die man asseblief
Posted: Wed Jul 04, 2012 8:42 am
by grumpy
AFRIKATAXEDERMY is die man wat die seuns van die DAG VAN SONSKYN se velle en horings verniet vir hulle bewerk.
Ek se dankie aan die man en die mooi gebaar. Hy is net buite Pretoria en nie te ver nie. Ek sal die man persoonlik ontmoet as die velle ens reg is om te gaan haal.
Laat ons ons vriende hier op die forum ondersteun asseblief.
Dankie manne.
Grumpy

Re: Ondersteun die man asseblief
Posted: Wed Jul 04, 2012 9:16 am
by SV MAD (Henk)
Post bietjie getails Grumpy!
Re: Ondersteun die man asseblief
Posted: Tue Jul 10, 2012 1:14 pm
by afrikan
Hallo Grumpie (Johann),
Baie dankie vir die bemarking wat jy vir my doen. Dit was nie regtig die bedoeling om vrye advertensie hieruit te verkry nie, maar ek sal dit nie weier nie.
Ons besigheid se naam is Afrikan Tanning en ons is net buite Rayton (naby Cullinan) gelee.
Mede jagters kan ons kontak by 012-7345364 indien julle velle wil laat looi of skedels/horings wil monteer.
Vriendelike groete
Pieter Swart
Afrikan Tanning cc
pieter@afrikantradersonline.com
Plot 102, Elandshoek, Rayton Gauteng
Re: Ondersteun die man asseblief
Posted: Tue Jul 10, 2012 4:51 pm
by grumpy
Pieter,
Ons is n familie en daar om mekaar te ondersteun. Daar is n paar van julle manne so ons ondersteun julle eerder as wat ons die geld gee vir manne wat nie op ons forum is en ons weer help deur goeie pryse en diens te gee!!!
Laat weet my maar wanneer dit reg sal wees dat ons darem kan behoorlik groet en lekker handdruk gee.
Groete
Grumpy

Re: Ondersteun die man asseblief
Posted: Wed Jul 11, 2012 10:36 pm
by Flip Fouche
Afrikan
Pieter,
Welkom op die forum.
Groete
Flip
Re: Ondersteun die man asseblief
Posted: Wed Sep 12, 2012 7:50 pm
by grumpy
Baie dankie aan Pieter van Afrikan Tannery vir die velle en die horings van die seuns se jag wat hy gratis vir hulle gelooi het en skoon gemaak het EN nog op n mooi stukkie hout monteer het vir hulle.
Ek wil net persoonlik vir Pieter baie dankie se.
Groete
Grumpy
Die dik een!!
Re: Ondersteun die man asseblief
Posted: Sun Sep 16, 2012 3:45 pm
by Pvdw
Grumpy so 'n fototjie of 2 sal regtig nie skade maak op die posts nie
Niks so lekker om die feite met 'n foto te versterk nie
Peet
Re: Ondersteun die man asseblief
Posted: Sun Sep 16, 2012 7:21 pm
by grumpy
Pert, hammer maat maar ek het fit Sommer fieselffe fag vir hulle gegee. Ek hoor dot is op elkeen se bed.
Re: Ondersteun die man asseblief
Posted: Sun Sep 16, 2012 7:26 pm
by Pvdw
Grumpy. Dis nou nie te erg nie. Maar ten minste het die laaities die herinneringe en die bewys!!
Peet