Rooibok rug biltong

Enige vleis/veldkos resepte wat werk vir n honger jagter
Post Reply
User avatar
Christo Els
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 430
Joined: Wed Aug 04, 2010 12:33 pm

Rooibok rug biltong

Post by Christo Els »

More manne/Dames

My Beste helfte het die naweek vir ons 'n rooibok se rug biltong gevat en hom op die lengte oop gesny maar nie heel deur nie. Toe deel sy dit in twee

Deel 1:Die het sy in balsamic asyn vir 'n half uur gelaat l?. Na die halfuur het sy dit met beacon toe gedraai.

Deel 2: hy is met feta kaas en osters gevul ( sy wou mossel gebruik maar kon nie kry nie) en met beacon toe gedraai.

Ek braai toe die twee "fillets" meduim met 'n klein pienk streep in die middle.


Dit was darem maar vorentoe lekker gewees.
Champions keep playing until they get it right
303 Lee Metford
222 Sako
243 Brno
Blow Pipe (Pea Shooter)
Vlakvark
Hero Member
Hero Member
Posts: 2325
Joined: Sun Oct 18, 2009 6:30 am

Re: Rooibok rug biltong

Post by Vlakvark »

Christo
Klink sommer lekker
Ek het ook so tyd terug begin om die "slaai sous" dink dit is ook balsamic te gebruik op al my vleis wat ek braai en ek stem saam met jou dit is 'n wenner
Image
Image
User avatar
FHM
Hero Member
Hero Member
Posts: 3887
Joined: Tue Mar 20, 2012 2:58 pm

Re: Rooibok rug biltong

Post by FHM »

Klink bekwater Christo :P

Wonder nou net - ek laat le altyd my skaaprib in suurlemoensap wat hom sag maak en n lekker smakie gee daarna - as n man nou die suurlemoenspa ruil met balsamic asyn.....gaanit traai! ;)
Francois
.22 Rem mod 597
6.5 Cr WBY VMC
.45 Beretta PX4 Storm SD
kopskoot
Hero Member
Hero Member
Posts: 1112
Joined: Mon Jan 16, 2012 1:13 pm

Re: Rooibok rug biltong

Post by kopskoot »

Manne

Probeer bietjie KNORR se frensh salad dressing. Laat hom vir 4 ure le, en verf hom dan nou en dan op terwyl hy stadig braai.

Ai, lus maak ek myself nou
Soms Sako!

Dikwels, Sako precision rifles, manufactured in Finland, for ultimate accuracy!
User avatar
Christo Els
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 430
Joined: Wed Aug 04, 2010 12:33 pm

Re: Rooibok rug biltong

Post by Christo Els »

Ek sal bietjie julle voorstelle probeer. Hulle klink baie lekker.

My mondwater alklaar
Champions keep playing until they get it right
303 Lee Metford
222 Sako
243 Brno
Blow Pipe (Pea Shooter)
Post Reply