Rooibok rug biltong
Posted: Fri Jul 06, 2012 10:59 am
More manne/Dames
My Beste helfte het die naweek vir ons 'n rooibok se rug biltong gevat en hom op die lengte oop gesny maar nie heel deur nie. Toe deel sy dit in twee
Deel 1:Die het sy in balsamic asyn vir 'n half uur gelaat l?. Na die halfuur het sy dit met beacon toe gedraai.
Deel 2: hy is met feta kaas en osters gevul ( sy wou mossel gebruik maar kon nie kry nie) en met beacon toe gedraai.
Ek braai toe die twee "fillets" meduim met 'n klein pienk streep in die middle.
Dit was darem maar vorentoe lekker gewees.