GSC 200gr 375 and S355

Plaas jou ladings hier. Die forum kan nie verantwoordelikheid aanvaar vir enige data wat gepubliseer word nie. So gebruik die inligting met oorleg en versigtigheid. Wat vir een vuurwapen werk is moontlik nie veilig vir 'n ander vuurwapen nie.
Post Reply
User avatar
Machann
Hero Member
Hero Member
Posts: 521
Joined: Tue Sep 06, 2011 1:46 pm

GSC 200gr 375 and S355

Post by Machann »

Hi manne. Karing bietjie op QL met 200gr GSC. Sien S355 gee omtrent 100fps meer as S335. Maar sien my filling is in die orde van 110 percent inplaas van 103. Is die 109 n probleem en tot waar kan mens dit druk met compress loads? Groete Ruan
375 H&H CZ 550 Mag
308 Win ZKK 601
.22 Rem Sportmaster
.12BR Miroku O/U
User avatar
tripodmvr
Administrator
Administrator
Posts: 21608
Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm

Re: GSC 200gr 375 and S355

Post by tripodmvr »

Ek sny af op 105% omdat die kruit dan nie die koe?l sommer uitdruk en die TPL verander nie.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
Gerard

Re: GSC 200gr 375 and S355

Post by Gerard »

Ruan, GSC gee laaidata net vir S335 vir die 200gr HV in die 375H&H.  Die rede is omdat S355, teen die maksimum dopvulling moontlik, nie heeltemal ontbrand nie.  Selfs in 'n 26 duim loop is daar onontbrande kruit by die tromp.  'n Bietjie samepersing is goed maar, soos Tripod s?, daar is 'n afsnypunt wat moet eerbiedig word.
Post Reply