Page 1 of 1
GSC 200gr 375 and S355
Posted: Wed Jul 11, 2012 8:05 pm
by Machann
Hi manne. Karing bietjie op QL met 200gr GSC. Sien S355 gee omtrent 100fps meer as S335. Maar sien my filling is in die orde van 110 percent inplaas van 103. Is die 109 n probleem en tot waar kan mens dit druk met compress loads? Groete Ruan
Re: GSC 200gr 375 and S355
Posted: Wed Jul 11, 2012 8:17 pm
by tripodmvr
Ek sny af op 105% omdat die kruit dan nie die koe?l sommer uitdruk en die TPL verander nie.
Re: GSC 200gr 375 and S355
Posted: Thu Jul 12, 2012 9:27 pm
by Gerard
Ruan, GSC gee laaidata net vir S335 vir die 200gr HV in die 375H&H. Die rede is omdat S355, teen die maksimum dopvulling moontlik, nie heeltemal ontbrand nie. Selfs in 'n 26 duim loop is daar onontbrande kruit by die tromp. 'n Bietjie samepersing is goed maar, soos Tripod s?, daar is 'n afsnypunt wat moet eerbiedig word.