Jag op Zanddrift, Dwaalboom.

Post Reply
PvR
Newbie
Newbie
Posts: 26
Joined: Wed Sep 28, 2011 11:53 am

Jag op Zanddrift, Dwaalboom.

Post by PvR »

M?re Manne,
Ek en my gesin jag nou al vir die afgelope tien jaar op die plaas Zanddrift van Andr? en Leonie Rebb in die Dwaalboom omgewing, dit is voorwaar n besonderse ervaring. Geen moeite om na kliente se behoeftes om te sien is te veel vir die mense nie. Alle geriewe, van die akkommodasie tot die slagkamer is eerste klas. Die plaas fokus ook op familie groepe, buiten trampolines en swaaie is daar selfs n 18 putjie putt-putt baan wat die kinders besig hou terwyl Pa in die veld is. 
Deur die loop van die jare het ek n hegte vriendskap met Andre opgebou en hy het my die naweek gevra om sy plaas ook aan julle manne bekend te stel.
Kyk gerus na http://zanddriftsafaris.co.za/ vir meer detail.

Skakel Andre vir meer besonderhede en besprekings.

NS: Baie Pretorianers sal Andre nog seker onthou as die vorige eienaar van Kruin Wapens in Montana.

Groete
Paul.
User avatar
Frederik
Hero Member
Hero Member
Posts: 5026
Joined: Fri Feb 11, 2011 7:30 am

Re: Jag op Zanddrift, Dwaalboom.

Post by Frederik »

Paul,

Moontlik om bietjie pryse op te sit ek sien die website se pryse is net dagfooie en dit was geldig vir 2010.
.22lr, 25-06, 7x57, 375 H&H, 458 Lott
PvR
Newbie
Newbie
Posts: 26
Joined: Wed Sep 28, 2011 11:53 am

Re: Jag op Zanddrift, Dwaalboom.

Post by PvR »

Pryse:

WILDSPRYSE MANLIK VROULIK TROFEE

ROOIBOK        R950.00 R850.00   R1250.00
ELAND         R7800.00  R7400.00  R8500.00
KOEDOE         R4640.00  R4000.00  R6500.00
WATERBOK      R4640.00 R4000.00   R8600.00
GEMSBOK       R4800.00 R4800.00   R6500.00
B/WILDEBEES R3200.00 R3200.00   R4500.00
BOSBOK         R4000.00 R4500.00   R5000.00 
STEENBOK R1200.00 R1200.00   R2000.00
DUIKER         R1200.00 R1200.00   R2000.00
R/HARTBEES R4600.00 R4600.00   R6500.00
ZEBRA         R6100.00 R6100.00
VLAKVARK    R575.00 R550.00   R1000.00

Jagters: R300.00
Nie Jagters: R205.00
Kinders 4-14 jaar: R120.00
User avatar
Frederik
Hero Member
Hero Member
Posts: 5026
Joined: Fri Feb 11, 2011 7:30 am

Re: Jag op Zanddrift, Dwaalboom.

Post by Frederik »

Nie sleg nie dankie vir jou moeite.
.22lr, 25-06, 7x57, 375 H&H, 458 Lott
Post Reply