Jag op Zanddrift, Dwaalboom.
Posted: Tue Jul 24, 2012 10:16 am
M?re Manne,
Ek en my gesin jag nou al vir die afgelope tien jaar op die plaas Zanddrift van Andr? en Leonie Rebb in die Dwaalboom omgewing, dit is voorwaar n besonderse ervaring. Geen moeite om na kliente se behoeftes om te sien is te veel vir die mense nie. Alle geriewe, van die akkommodasie tot die slagkamer is eerste klas. Die plaas fokus ook op familie groepe, buiten trampolines en swaaie is daar selfs n 18 putjie putt-putt baan wat die kinders besig hou terwyl Pa in die veld is.
Deur die loop van die jare het ek n hegte vriendskap met Andre opgebou en hy het my die naweek gevra om sy plaas ook aan julle manne bekend te stel.
Kyk gerus na http://zanddriftsafaris.co.za/ vir meer detail.
Skakel Andre vir meer besonderhede en besprekings.
NS: Baie Pretorianers sal Andre nog seker onthou as die vorige eienaar van Kruin Wapens in Montana.
Groete
Paul.