ek het toe 'n paar 110 vmax'se gekry.
het net so rofweg 5 skote van jakkals stoel af geskiet. die wind pla vandag. sal later 200 en 250m groepe skiet.
ek het s335, 45gr. OAL 2.85". weet nie wat is spoed nie. behoort net so oor die 3000 te wees. my loop is 1tot12, 25".
interesant, die 1 gaaitjie wat heel onder sit, was 1rste skoot. 4duim laer op 100m as die 150gr nosler BT. se dit iets wat dit oor 200, en 250m gaan maak? ek het opgestel, en die ander 4 skote geskiet.
[img width=560 height=420]http://i1086.photobucket.com/albums/j45 ... C10542.jpg[/img]
herlaai data 308 110gr v-mav
- cassie_calvinia
- Hero Member

- Posts: 4529
- Joined: Tue Sep 27, 2011 1:09 pm
herlaai data 308 110gr v-mav
HOU HOM DAAI DIKTE
- cassie_calvinia
- Hero Member

- Posts: 4529
- Joined: Tue Sep 27, 2011 1:09 pm
- cassie_calvinia
- Hero Member

- Posts: 4529
- Joined: Tue Sep 27, 2011 1:09 pm
Re: herlaai data 308 110gr v-mav
net bietjie terugvoering.
op 200m groepeer ek so 1.5duim max. dis ook sommer rofweg uit skietstoel.
die goeters loop sommer mooi.
al wat ek moet gewoond raak. wind, so 3-4m/s druk hul so 2duim op 200m.
op 200m groepeer ek so 1.5duim max. dis ook sommer rofweg uit skietstoel.
die goeters loop sommer mooi.
al wat ek moet gewoond raak. wind, so 3-4m/s druk hul so 2duim op 200m.
HOU HOM DAAI DIKTE
- Izak H
- Sr. Member

- Posts: 343
- Joined: Sun Jun 14, 2009 9:38 am
Re: herlaai data 308 110gr v-mav
Naand cassie
Ek laai S341 50gr vir 3264v/s as ek reg onthou, ek gebruik v-max op ongediertes en sierra varminters vir jag(bokke)
Geniet hulle
Izak H
Ek laai S341 50gr vir 3264v/s as ek reg onthou, ek gebruik v-max op ongediertes en sierra varminters vir jag(bokke)
Geniet hulle
Izak H
-
DieKraai
- Full Member

- Posts: 120
- Joined: Sun Jan 29, 2012 3:45 pm
Re: herlaai data 308 110gr v-mav
Jis Cassie
Daai koeels werk lekker op die ongediertes. Hulle net baie windsensitief as jy op winderige dag ver skiet.
Mooibly.
Daai koeels werk lekker op die ongediertes. Hulle net baie windsensitief as jy op winderige dag ver skiet.
Mooibly.
22-250 Rem Howa
260 Rem Broughton
S&W Mod 29 44 Mag
CZ550 375 H&H (in die pyplyn)
260 Rem Broughton
S&W Mod 29 44 Mag
CZ550 375 H&H (in die pyplyn)
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: herlaai data 308 110gr v-mav
Sien jy is seker naby aan 'n node wat op 3034vps is. Daar is 'n ho?r een beskikbaar as jy nog so 2 grein bysit en mik na 3194vps. Druk is op 50 000psi (max 60000psi).cassie_calvinia wrote: ek het toe 'n paar 110 vmax'se gekry.
het net so rofweg 5 skote van jakkals stoel af geskiet. die wind pla vandag. sal later 200 en 250m groepe skiet.
ek het s335, 45gr. OAL 2.85". weet nie wat is spoed nie. behoort net so oor die 3000 te wees. my loop is 1tot12, 25".
interesant, die 1 gaaitjie wat heel onder sit, was 1rste skoot. 4duim laer op 100m as die 150gr nosler BT. se dit iets wat dit oor 200, en 250m gaan maak? ek het opgestel, en die ander 4 skote geskiet.
[img width=560 height=420]http://i1086.photobucket.com/albums/j45 ... C10542.jpg[/img]
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
- Armand Steenkamp
- Hero Member

- Posts: 3527
- Joined: Fri Jul 16, 2010 8:06 am
Re: herlaai data 308 110gr v-mav
Jis cassie! Eks hoeka nou hier in jou wereld vir die Vleisfees!
Ek het ook die 110greiners gegooi in my plank en hulle het mooi gropeer! Onder 10mm
Ek laai 48gr 335 maar moet asb nie die lading gebruik nie. My lot kruit is baie stadig en met 48gr is my spoed so 2970fps
Ek het nou maar weer oorgeslaan na 150greiners toe.
Groetnis

Hou die lood ini lug!
Tikka 3006Ackley
Howa 204 ruger
6.5x55Ackley
243Howa Varminter
357Taurus
303Br
.22Norinco
.38 Rossi
577/450 Martini
Brno .22Hornet
Tikka 3006Ackley
Howa 204 ruger
6.5x55Ackley
243Howa Varminter
357Taurus
303Br
.22Norinco
.38 Rossi
577/450 Martini
Brno .22Hornet