Ad blocker detected: Our website is made possible by displaying online advertisements to our visitors. Please consider supporting us by disabling your ad blocker on our website.
dagse wil net n foto deel van my eerste dag roep sukses met my nuwe spitfire, het die roeper vroeg more in oop kol gesit en 50m verder met my rug teen n boom gaan sit en geroep met hasie in distress
Die teef het dadelik ingehardloop gekom en 10m van die spitfire vasgesteek toe praat die 300H&H!
Last edited by henrygriffiths on Wed Feb 06, 2013 8:33 am, edited 2 times in total.
Henry Griffiths http://www.henrygriffithsafaris.co.za
Guns: 375 Ruger in n Ruger, Sako 300 H&H,308 howa varminter, 223 howa, 357mag, Glock 19 gen 4 9 mm
Dankie baie gaan kyk of ek die week nog paar keer kan roep! Pvdw die ander doppe was darm nie ook op die jakkals nie
Henry Griffiths http://www.henrygriffithsafaris.co.za
Guns: 375 Ruger in n Ruger, Sako 300 H&H,308 howa varminter, 223 howa, 357mag, Glock 19 gen 4 9 mm