Howa .375Ruger Scope
- Roger
- Hero Member

- Posts: 1235
- Joined: Tue Feb 28, 2012 8:18 am
Howa .375Ruger Scope
Hi,
ek het tans n Lynx 2,5-7x28 scope op my Howa .375Ruger. Ek wil biejtie upgrade, niks meer as R5k nie.
Wat sou julle voorstel? Ek wil kan springbok tot buffel jag op vlaktes en in die bos.
Dankie,
Roger!
ek het tans n Lynx 2,5-7x28 scope op my Howa .375Ruger. Ek wil biejtie upgrade, niks meer as R5k nie.
Wat sou julle voorstel? Ek wil kan springbok tot buffel jag op vlaktes en in die bos.
Dankie,
Roger!
Too many to mention ;-)
- Piet Breedt
- Hero Member

- Posts: 2275
- Joined: Mon Mar 15, 2010 10:54 am
Re: Howa .375Ruger Scope
Roger, ek het n Nikon 2 - 8 x 32 op my Howa .375 Ruger ge sit, en ek is baie tevrede met mom. Hy kan lekker laag gemonteer word, en sy eye relief is meer as meeste ander scopes in sy klas. Hy het my R 2800.00 gekos. As jy belang stel, kan ek jou s? waar om nog te kry. Hulle is baie skaars.
Last edited by Piet Breedt on Wed Aug 08, 2012 1:07 pm, edited 1 time in total.
-
Stefan764
- Hero Member

- Posts: 3616
- Joined: Wed Oct 06, 2010 11:55 am
Re: Howa .375Ruger Scope
Roger
Beide Piete het jou hierbo mooi raad gegee. Altwee scopes gaan perfek werk. die 2-8 meer eye relief en die 2,5-10 meer vergroting(lees afstand).
Bepaal wat jy meeste met die geweer gaan doen. Grootte van teikens, afstande ens en dan kies jy die vergroting wat vir jou die beste gaan werk.
Ek self het n 2,5-8x36 teleskoop om my 375Ruger en 2x Zebras het al pak gekry verder as 270m. Vir groot teikens soos n Rooihartbees en groter se hart/long area is n 8x vergroting vir tot op 250m meer as geskik.
Groete
Stefan

.22 LR - Oberndorf Mauser
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
- Roger
- Hero Member

- Posts: 1235
- Joined: Tue Feb 28, 2012 8:18 am
- Louis Kriel
- Hero Member

- Posts: 1980
- Joined: Mon Mar 16, 2009 2:01 pm
Re: Howa .375Ruger Scope
My 375 Ruger het my 30-06 vervang. Ek het nie geld gehad vir 'n nuwe scope nie en het toe my vx3 4.5 - 14x40 long range op die 375 gesit. Ek gberuik die geweer vir groot bokke op langer afstande en die scope werk baie goed.
Laas naweek naby Brandvlei het dit weer goed gewerk op die gemse.
[img width=560 height=420]http://i301.photobucket.com/albums/nn64 ... CN0557.jpg[/img]
Laas naweek naby Brandvlei het dit weer goed gewerk op die gemse.
[img width=560 height=420]http://i301.photobucket.com/albums/nn64 ... CN0557.jpg[/img]
Peace - That brief glorious moment when everybody stands around reloading. Thomas Jefferson
-
Stefan764
- Hero Member

- Posts: 3616
- Joined: Wed Oct 06, 2010 11:55 am
Re: Howa .375Ruger Scope
Nou gan jy jou Forum naam moet changeDirtyOldsix wrote: My 375 Ruger het my 30-06 vervang.
.22 LR - Oberndorf Mauser
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
- Louis Kriel
- Hero Member

- Posts: 1980
- Joined: Mon Mar 16, 2009 2:01 pm
Re: Howa .375Ruger Scope
He he ek het ek ook aan daai een gedink!Stefan764 wrote:Nou gan jy jou Forum naam moet changeDirtyOldsix wrote: My 375 Ruger het my 30-06 vervang.![]()
Peace - That brief glorious moment when everybody stands around reloading. Thomas Jefferson
- BLOK
- Hero Member

- Posts: 5982
- Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm
Re: Howa .375Ruger Scope
ThreeSeven5NewRuger
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
- Louis Kriel
- Hero Member

- Posts: 1980
- Joined: Mon Mar 16, 2009 2:01 pm
Re: Howa .375Ruger Scope
Howazat!
Peace - That brief glorious moment when everybody stands around reloading. Thomas Jefferson
- Roger
- Hero Member

- Posts: 1235
- Joined: Tue Feb 28, 2012 8:18 am
Re: Howa .375Ruger Scope
Knap gedaan. Afstand hier?DirtyOldsix wrote: My 375 Ruger het my 30-06 vervang. Ek het nie geld gehad vir 'n nuwe scope nie en het toe my vx3 4.5 - 14x40 long range op die 375 gesit. Ek gberuik die geweer vir groot bokke op langer afstande en die scope werk baie goed.
Laas naweek naby Brandvlei het dit weer goed gewerk op die gemse.
[img width=560 height=420]http://i301.photobucket.com/albums/nn64 ... CN0557.jpg[/img]
Roger!
Too many to mention ;-)
- Louis Kriel
- Hero Member

- Posts: 1980
- Joined: Mon Mar 16, 2009 2:01 pm
Re: Howa .375Ruger Scope
Ek het in daai koppe op die agtergrond gesit en naartjies eet toe kom surprise hierdie ou my van agter af! Betyds omgedraai en geskiet voor hy besef het wat aangaan. Afgetree so 110 tree. 260 gr Accubond, het 188 grein geweeg en is onder die vel gekry aan die ander kant. Ek het later die dag van die bakkie af geskiet (hou niks daarvan nie!) toe was die skote so 220 tree minimum.Roger wrote:Knap gedaan. Afstand hier?DirtyOldsix wrote: My 375 Ruger het my 30-06 vervang. Ek het nie geld gehad vir 'n nuwe scope nie en het toe my vx3 4.5 - 14x40 long range op die 375 gesit. Ek gberuik die geweer vir groot bokke op langer afstande en die scope werk baie goed.
Laas naweek naby Brandvlei het dit weer goed gewerk op die gemse.
[img width=560 height=420]http://i301.photobucket.com/albums/nn64 ... CN0557.jpg[/img]
Roger!
Peace - That brief glorious moment when everybody stands around reloading. Thomas Jefferson
- Roger
- Hero Member

- Posts: 1235
- Joined: Tue Feb 28, 2012 8:18 am
-
Wouter Roets
- Administrator

- Posts: 7545
- Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm
Re: Howa .375Ruger Scope
Roger
Gaan vir n vergroting wat mooi gaan werk waarvoor jou geweer die meeste gaan gebruik word. Te veel mense kies n teleskoop op die klas van kaliber vir daardie moontlike buffel wat maar die meeste van die tyd nooit realiseer nie. En al gebeur dit moet jy ook onthou dat die skiet van so n dier niks anders is as jou normale bosveld jag nie. Die eerste skoot op so n dier is gewoonlik in die 40-70m klas en nie die afstande wat ons baie keer in ons verbeelding het nie. Met n telskoop in selfs die 4,5 laagste vergroting klas is dit heel haalbaar em geensins n struikelblok op die jagter nie. Met die biggame shoot skiet baie mense met die vergroting selfs op daai kort afstand sonder noemens waardige agterstand teenoor die teleskope wat eintlik bedoel is daarvoor.
Met die keuse oor watter fabrikaat gaan dit oor genoegsame eye relief en oor n maak wat bekend is vir sy duursaamheid as dit kom by reciol. Waarborge reflekteer ook n vervaardiger se vertroue in die geval. Onthou n waarborg beteken ook niks as dievervaardiger nie bekend is om dit gestand te doen nie. Probeer weereens om nie penny wise and pound foolish te wees in die geval nie. Spaar liewer so bietjie langer en koop n beter teleskoop vir die doel. Maar ek moet se met R5000 kan jy baie ver kom in die geval al reeds.
O-ja moet ook nie vergeet van die kruishaar nie! Probeer om een te kry wat n persoon help met die afstand en koeelbaan. Moet nie dat dit te besig is vir die kaliber nie. Pesoonlik dink ek daar is nie een veel beter as die Boonne&Crocket van Leupold nie. Ander fabrikate behoort iets naby te he maar beskou dit as n goeie riglyn. Die kaliber smeek vir so iets!
Groetnis
Wouter

RUGER;2xSR9C,SR1911,44RemMag,12br,22LR,SR22,SR556,223AI,22-250AI,6mmCM,243AI,25-06AI,6,5CM,RPR6,5CM,7-08,7x57AI,7mmRemMag,308Win,30-06AI,300WinMag,338WinMag,338Lapua,9,3x62,375Ruger,375H&HAI,416Ruger,416Rigby,458Lott,505Gibbs.
- Louis Kriel
- Hero Member

- Posts: 1980
- Joined: Mon Mar 16, 2009 2:01 pm
Re: Howa .375Ruger Scope
Dis belangrik wat Wouter se oor die recoil en die oog afstand. Hierdie geweertjie trap nogal in sy standaard vorm. Die ouens stel voor ek sit allerande goeters in die kolf om hom swaarder te maak en my pel het aangesluit by die halfmoon klub toe ek hom 'n paar skote gegee het, maar recoil pla my gelukkig nie te veel nie!
Peace - That brief glorious moment when everybody stands around reloading. Thomas Jefferson
- DWB
- Hero Member

- Posts: 6968
- Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am
Re: Howa .375Ruger Scope
Hehehe, ons het my pel se Ruger Alaskan ook nou op lading ontwikkeling gedoen en is nie te lekker uit die bench nie.
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
- Monrique (SJ)
- Hero Member

- Posts: 2296
- Joined: Fri Jun 19, 2009 2:42 am
Re: Howa .375Ruger Scope
Roger
Enige van die Burris 2-7x35FFII BP of die 3-9x40FFII BP sal baie goed werk op die 375Ruger van jou. Dink DWB skiet n Burris 3-9x40 op sy groot geweer en sy pel ook nou met die einste 375 waarvan hy praat hierbo.
Groetnis
SJ
Enige van die Burris 2-7x35FFII BP of die 3-9x40FFII BP sal baie goed werk op die 375Ruger van jou. Dink DWB skiet n Burris 3-9x40 op sy groot geweer en sy pel ook nou met die einste 375 waarvan hy praat hierbo.
Groetnis
SJ
- DWB
- Hero Member

- Posts: 6968
- Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am
Re: Howa .375Ruger Scope
SJ is reg, ons het so Burris op my pel se Ruger 375Ruger Alaskan gesit.
Ek skiet hom op my nulkwes ook.
BAIE LEKKER SCOPES
Ek skiet hom op my nulkwes ook.
BAIE LEKKER SCOPES
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
- Louis Kriel
- Hero Member

- Posts: 1980
- Joined: Mon Mar 16, 2009 2:01 pm
Re: Howa .375Ruger Scope
Myne like die Sierra Game Kings kwaai (250gr en 300 greiners). Het 'n klomp gekoop en skiet papier met hulle.Piet-Skiet wrote: Vertel my wat skiet julle in daai 375 howas van julle?
Ek het gejag met die 260 Accubonds. Eers met 80gr S355 = 2860 fps (duim groeppering) Toe kom ek af na 76.5 gr, wat mooi in halfduim groeppeer. Weet nie die spoed nie, maar moet seker 2700 fps wees.
Hy groeppeer mooi met al die Sierras, die lading maak nie te veel saak nie.
Peace - That brief glorious moment when everybody stands around reloading. Thomas Jefferson
- SV MAD (Henk)
- Hero Member

- Posts: 1653
- Joined: Thu Aug 11, 2011 12:26 pm
Re: Howa .375Ruger Scope
300gr Claws en Sierras, het sub-MOA groepe gekry op 100m
Met 200gr GSCHV kry ek ook duim groepe op 200m
Met 200gr GSCHV kry ek ook duim groepe op 200m
ek soek nog wapens...
- Louis Kriel
- Hero Member

- Posts: 1980
- Joined: Mon Mar 16, 2009 2:01 pm
Re: Howa .375Ruger Scope
2 duim op 200 is puik. Se my Henk het jy al die geweer met ladings geskiet wat jy weet is warm? maw "top end" ladings. Dink jy die Howa sal in die lange duur die "punch" kan vat??SV MAD (Henk) wrote: 300gr Claws en Sierras, het sub-MOA groepe gekry op 100m
Met 200gr GSCHV kry ek ook duim groepe op 200m
Peace - That brief glorious moment when everybody stands around reloading. Thomas Jefferson
- SV MAD (Henk)
- Hero Member

- Posts: 1653
- Joined: Thu Aug 11, 2011 12:26 pm
Re: Howa .375Ruger Scope
Ek het die geweer geskiet met 80gr S355 agter die 200gr GSCHV, dan stap die 200gr so teen 3100fps.
Die 300gr het ek gelaai op 72gr S355, maar dit afgebring na 67gr toe, nou stap die 300gr so teen 2500-2600. Beide is lekker ladings.
Ja, ek dink die geweer kan die punch vat, baie sterk gebou.
Die 300gr het ek gelaai op 72gr S355, maar dit afgebring na 67gr toe, nou stap die 300gr so teen 2500-2600. Beide is lekker ladings.
Ja, ek dink die geweer kan die punch vat, baie sterk gebou.
ek soek nog wapens...
-
Vlakvark
- Hero Member

- Posts: 2325
- Joined: Sun Oct 18, 2009 6:30 am
Re: Howa .375Ruger Scope
Ja, ek dink die geweer kan die punch vat, baie sterk gebou.
Remington,Browning,Sako,Blazer,Mannlicher,Howa,Tikka
VIDEO

Remington,Browning,Sako,Blazer,Mannlicher,Howa,Tikka
VIDEO

Last edited by Vlakvark on Mon Aug 20, 2012 1:51 pm, edited 1 time in total.