30-30 Herlaai data !!!

Plaas jou ladings hier. Die forum kan nie verantwoordelikheid aanvaar vir enige data wat gepubliseer word nie. So gebruik die inligting met oorleg en versigtigheid. Wat vir een vuurwapen werk is moontlik nie veilig vir 'n ander vuurwapen nie.
Post Reply
User avatar
HeinrichPrinsloo
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 314
Joined: Mon Apr 16, 2012 3:09 pm

30-30 Herlaai data !!!

Post by HeinrichPrinsloo »

Dags? almal

Ek het nou my geweer en addisionele herlaai toerusting gekry vir my 30-30

Enige iemand wat hul herlaai data kan deel ??

Dankie
Heinrich
Don't get confused between my personality and my attitude

My personality is who I am, my attitude depends on who you are
User avatar
Geno
Administrator
Administrator
Posts: 13640
Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm

Re: 30-30 Herlaai data !!!

Post by Geno »

Gesels met 243Songdaug, hy verstaan daai kalibertjie.
Goed, beter, 6millimeter!
User avatar
HeinrichPrinsloo
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 314
Joined: Mon Apr 16, 2012 3:09 pm

Re: 30-30 Herlaai data !!!

Post by HeinrichPrinsloo »

Geno wrote: Gesels met 243Songdaug, hy verstaan daai kalibertjie.
Dankie

Het n PM gestuur
Don't get confused between my personality and my attitude

My personality is who I am, my attitude depends on who you are
User avatar
rudib
Hero Member
Hero Member
Posts: 754
Joined: Wed Mar 14, 2012 7:31 am

Re: 30-30 Herlaai data !!!

Post by rudib »

Ek laai 150gr Sierra FN, met 32.5gr S 335, CCI 250, TPL 64mm in my Marlin 336 en hy skiet baie mooi.
Post Reply