
"Koning" bergpatrys

Amper s? ek PULL

Lady bevestig Lexi se point

Beyers en Lexi

Tim en Ally met haar patrys van haar eerste point











That scares me even moreDidn't even notice it, but you're right














maak dit twee van ons. sterkteBeyers wrote: Biker
Self is ek nie skaam om te s? dat ek 'n traan stort oor 'n hond wat soveel vreugde aan mens verskaf nie.
Sterkte
Beyers




Daar is raad daarvoor en n collar om haar te check sal seker die maklikste wees alhoewel ek al my honde sonder n collar afrig. Anders moet jy saam met iemand gaan werk wat jou in die veld prakties kan help want dit is die beste manier want alle situasies verskil en moet reg hanteer word. Jy kan ook by die Field Trial klub aansluit .GvA wrote:. Ek het n baie besige 3 jaar oue pointer wat ek sal graag wil leer om meer versigtig te wees. Sy mis soms voels omdat sy te rof en vinnig hardloop. Enige raad sal ek waardeer.
GvA