Manne help my, ek wil n dag roep inwerk die naweek, kan julle vir my tips gee op klanke wat mooi werk die tyd van die jaar?
Dankie!
Watse klank vir dagroep einde aug?
- Hugo
- Hero Member

- Posts: 1977
- Joined: Thu Apr 14, 2011 3:03 pm
Watse klank vir dagroep einde aug?
.22LR Slazenger
.243 Howa
.303 Lee Enfield
30.06 Browning
.38spl Astra
Bowtech 340D
To be sure of hitting the target, shoot first and call whatever you hit the target.

- BLOK
- Hero Member

- Posts: 5982
- Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm
Re: Watse klank vir dagroep einde aug?
"Watse klank vir dagroep einde aug?"
Hugo
Jakkals en kos klanke. hahaha
Spot sommer my raad sou wees beginne met n enkel jak roep, iets soos Tafjak1, Henjak, Jakhuil of iets maar verkieslik nie mooihuil om mee te beginne nie. As jy reaksie kry hou maar stilte vir so 15-20minute en kyk deurentyd of hy inkom. Na so 20 Min as hy nog nie ingekom het nie kan jy weer selfde begin roep gebruik. As hy antwoord weet jy of hy nader is as hy is gee so 10 minute en dan kossies saggies as hy nie inkom skuif nader, as hy met 2e roep verder is skuif nader en beginne weer.
As aan die begin geen reaksie gekry het nie sit stil vir so 10 minute gebruik kos vir so 20m saggies en dan na so 30min van eerste roep kan jy jakblaf, mooihuil of Tafjak6 probeer. As jy geen reaksie kry kos vir 20min dan niks skuif nuwe plek as reaksie gekry het 15min stilte dan kos vir 20min. Roep dan weer vorage jak roep as andwoord weet jy om nader te skuif of nog te wag met kos saggies.
Weet nie maar hoe ek dit sou doen, hang seker maar af waar die tewe nou by jou staan is hulle nog dragtag of is daar al jong jakke wat ek glo die geval mag wees.

"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"

- Geno
- Administrator

- Posts: 13640
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: Watse klank vir dagroep einde aug?
Hugo,
Niks fout met Blok se raad nie, maar as dit ek was, op julle plaas (waar ekself al geroep het), sou ek eerder begin deur vir 20min 'n haas te wurg. Daarna jakkalsblaf, 15min wag, weer jakkals blaf, stil vir 15min, oorgaan na 'n steenbok vir 20 min, stil vir 10min, en afsluit met mooihuil.
Wetie, maar ek verkies om vir lank eers 'n hasie op te sit tydens 'n dag roep.

Goed, beter, 6millimeter!
- BLOK
- Hero Member

- Posts: 5982
- Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm
Re: Watse klank vir dagroep einde aug?
Jy sien hier het ek alweer gemis, nie opgelet in die klas nie vir dagroep sal ek ook eerder baie meer kos gebruikGeno wrote: maar as dit ek was, op julle plaas (waar ekself al geroep het), Wetie, maar ek verkies om vir lank eers 'n hasie op te sit tydens 'n dag roep.
Dan weer as Geno al daar geskiet het dink ek jy gaan jou tyd mors al daai jakkalse is al mis geskiet iewers in die verlede so om hulle in te kry gaan maar groot sukkel kos. hahaha
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
- Geno
- Administrator

- Posts: 13640
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: Watse klank vir dagroep einde aug?
http://imageshack.us/photo/my-images/163/granny8la.jpg/BLOK wrote: Dan weer as Geno al daar geskiet het dink ek jy gaan jou tyd mors al daai jakkalse is al mis geskiet iewers in die verlede so om hulle in te kry gaan maar groot sukkel kos. hahaha
Goed, beter, 6millimeter!
- BLOK
- Hero Member

- Posts: 5982
- Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm
Re: Watse klank vir dagroep einde aug?
Hahaha, suig hom maar tot hy hare kry dan doop jy hom klein Geno hahaha
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
-
martinf
- Sr. Member

- Posts: 292
- Joined: Tue Jul 12, 2011 10:10 am
Re: Watse klank vir dagroep einde aug?
Anders moet julle 2 jul eie OPS gaan hou op wildevy krans ek kyk wie wen. Dink daai 204 Rugers sal mooi skade maak.
Sako .22 Varminter
Musgrave 30-06 Mauser aksie
CZ 75 9mm D
CZ 243
Musgrave 30-06 Mauser aksie
CZ 75 9mm D
CZ 243
- johan1
- Sr. Member

- Posts: 431
- Joined: Tue Feb 14, 2012 2:57 pm
Re: Watse klank vir dagroep einde aug?
hahaahaa geno ekt nou my @#$ afgelag vir daai zap
moenie jagters kritseer met n mond vol biltong nie