Ad blocker detected: Our website is made possible by displaying online advertisements to our visitors. Please consider supporting us by disabling your ad blocker on our website.
Any freshwater fishing stories here/ Enige varswater hengel stories hier.
johann
Sr. Member
Posts: 343 Joined: Mon Dec 27, 2010 8:17 pm
Post
by johann » Wed Aug 22, 2012 11:29 pm
Naand manne,
Ek wil sommer hoor watse tips het jul vir die lengte wat wag en somer?? Watse aas, bom, en ander tegnieke werk lekker in die tyd wat wag??
Is daar ook nie 'n paar manne met versteekte flyfishing tips ni?
Stywe lyne
Johann
25-06 Remington
FCLoretz
Hero Member
Posts: 3043 Joined: Tue May 22, 2012 9:24 am
Post
by FCLoretz » Thu Aug 23, 2012 10:33 am
September is nog groot en deels idiaal om grootek geles te jaag met die vlieg. En veral om geles op droe vlieg te vang.
Frederick
I have come to realize that you can only reason with reasonable people, from there on out you need to use a language that, unfortunately, is beneath what we today consider to be civilized.
Kallie404
Sr. Member
Posts: 424 Joined: Sat Aug 27, 2011 8:55 pm
Post
by Kallie404 » Thu Aug 23, 2012 11:41 am
404 Jeffery
500 NE Merkel
30.06 BRNO
30.30 L/A Marlin
.222 Sako
.12 Boor Berretta
.12 Boor Miroku
40 S&W Glock
Geno
Administrator
Posts: 13649 Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Post
by Geno » Thu Aug 23, 2012 11:59 am
Kallie404 wrote:
Johann, ek het niks tips vir die lengte nie
Goed, beter, 6millimeter!
Kallie404
Sr. Member
Posts: 424 Joined: Sat Aug 27, 2011 8:55 pm
Post
by Kallie404 » Thu Aug 23, 2012 12:10 pm
404 Jeffery
500 NE Merkel
30.06 BRNO
30.30 L/A Marlin
.222 Sako
.12 Boor Berretta
.12 Boor Miroku
40 S&W Glock
Vlakvark
Hero Member
Posts: 2325 Joined: Sun Oct 18, 2009 6:30 am
Post
by Vlakvark » Thu Aug 23, 2012 12:37 pm
Geno
Wil jy hom nou met daai klippie rek,dink jy het 'n baksteen nodig
Wil jy nou weer daar bykom waar Blok jou nie kan sien nie
,om die hoek deur die draad of wat wil jy doen
FHM
Hero Member
Posts: 3887 Joined: Tue Mar 20, 2012 2:58 pm
Post
by FHM » Thu Aug 23, 2012 2:00 pm
Francois
.22 Rem mod 597
6.5 Cr WBY VMC
.45 Beretta PX4 Storm SD
johann
Sr. Member
Posts: 343 Joined: Mon Dec 27, 2010 8:17 pm
Post
by johann » Thu Aug 23, 2012 2:06 pm
Het eintlik gemeen lengte van vis hahaha
Nee jammer vir die spelling manne. Is daar dan tips vir die lente??
Groete
25-06 Remington
Beretta
Hero Member
Posts: 2954 Joined: Wed May 06, 2009 4:09 pm
Post
by Beretta » Thu Aug 23, 2012 2:08 pm
Try n sangoma kry net een wat sy werk waarborg net nie n fout maak op die menu met hom nie net nou gee hy muti wat hom onsigbaar maak
Vlakvark
Hero Member
Posts: 2325 Joined: Sun Oct 18, 2009 6:30 am
Post
by Vlakvark » Thu Aug 23, 2012 2:13 pm
Geno sal like om onsigbaar te wees.
Hy moet net sorg dat hy onsigbaar is voor hy langer rek
anders is daai langer stuk dalk net nie onsigbaar nie