Goeie naand almal,glo dit gaan nog baie goed met almal.
Kan enige iemand my help met lading vir 300wm met 180gr swift scirocco II koeels.het dit persent gekry en wil graag dit laai maar kry nie baie inligting van daai koeels nie.sal enige raad en hulp baie waardeer.
bosveld groete
Burger
swift scirocco II koeels
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: swift scirocco II koeels
Gaan kyk onder Herlaai en "Riglyne vir QL". Gee jou data van jou geweer en dan kan die nodige herlaai inligting verskaf word.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
- Johnnie De Wet
- Hero Member

- Posts: 550
- Joined: Thu Mar 22, 2012 7:59 pm
Re: swift scirocco II koeels
Dis mos die koels wat pmp in hul kalahari elite patrone laai?? Het nog nie van hul op die rak gesien nie.
Johnnie
-
burger cornelissen
- Newbie

- Posts: 40
- Joined: Mon Oct 31, 2011 8:58 am
Re: swift scirocco II koeels
baie dankie,ek dink hul gebruik A frame koeels van swift maar ek dink die scirocco van swift is baie dieselfde
-
burger cornelissen
- Newbie

- Posts: 40
- Joined: Mon Oct 31, 2011 8:58 am
Re: swift scirocco II koeels
hoe meet ek my twist?
- VdWalt
- Hero Member

- Posts: 3412
- Joined: Thu Oct 13, 2011 12:52 pm
Re: swift scirocco II koeels
PMP gebruik A-Frame in African Elite en Scirocco in Kalahari ammo.burger cornelissen wrote: baie dankie,ek dink hul gebruik A frame koeels van swift maar ek dink die scirocco van swift is baie dieselfde
Ek is seker die Scirocco sal maar baie die selfde wees as Hornady Interbonds
en Nosler Accubonds in die lading afdeling.
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: swift scirocco II koeels
Gaan loer by www.gscustom.co.za. Loer onder "useful stuff".burger cornelissen wrote: hoe meet ek my twist?
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
-
burger cornelissen
- Newbie

- Posts: 40
- Joined: Mon Oct 31, 2011 8:58 am
Re: swift scirocco II koeels
baie dankie sal bietjie gaan loer daar
-
Beyers
- Hero Member

- Posts: 1409
- Joined: Tue May 05, 2009 12:41 pm
Re: swift scirocco II koeels
Kyk op GS Custom se siteburger cornelissen wrote: hoe meet ek my twist?
