25-06 en 25-06 Ackley Improved

Post Reply
User avatar
Francois Marais
Administrator
Administrator
Posts: 4042
Joined: Sun May 03, 2009 11:40 pm

25-06 en 25-06 Ackley Improved

Post by Francois Marais »

Almal

Die manne wat van die .25 kalibers sal hierdie nogal interresant vind.

Die man reken die Improved version is n beter gun om te he, man nu voel ek soma we GUD.

Ander interresante vragie wat hy vra is, wat is OVERBORE. Ek ken die woord, en het n idee wat dit veronderstel is om te beteken, maar as jy die woord probeer vertaal of verduidelik, is dit onmoontlik.

http://www.longrangehunting.com/articles/25-06-improved-3.php

Leka lees.

Mooi loop
Francois
Francois Marais
Windhoek, Namibia
francois@jaracal.com
+264811275447
User avatar
JACQUES BOTHA
Hero Member
Hero Member
Posts: 2283
Joined: Tue Jan 06, 2009 10:53 am

Re: 25-06 en 25-06 Ackley Improved

Post by JACQUES BOTHA »

FM
Ek is n groot quarter bore man, ma ek en jy weet die 25 te uglifiseer beteken jy wen niks en brand meer kruit in n roer wat al reeds nie lig op brandstof is nie. My sienig n amerikamer sal  30 000 goeie woorde he vir die rede hoekom hy iets gedoen het en hoekom  dit so great ding is die wat aan dei 25 gedoen is om hom te uglifiseer...
As jy n 25 ugly mors jy geld en tyd....GLO my..Behalwe as die amreikaners n kruit het wat baie anders perform as die wat ons hier kan kry.....Dalk ek weet nie...
Groetnis..
moooi Loop
JB 
Shoot straight and tell the truth!
User avatar
Francois Marais
Administrator
Administrator
Posts: 4042
Joined: Sun May 03, 2009 11:40 pm

Re: 25-06 en 25-06 Ackley Improved

Post by Francois Marais »

JB

Het jy die artikel gelees????

Mooi loop
Francois
Francois Marais
Windhoek, Namibia
francois@jaracal.com
+264811275447
Post Reply