ek moet egter dadelik se dat ek die jaracal groepering as buitengewoon opgewonde en bekwaam ervaar. Dit nou nadat ek n n paar weke op die site geroof kyk het.
In kort is my wapen agtergrond die volgende: afgesien daarvan dat ek in die enigste ware korps was nl die pantserkorps
Die geskiedenis van Musgrave en sy doen en late in latere jare is omvangryk en verg meer forum bladsye! Ek het gevorder vanaf gereedskapmaker, onderdeel vervaardiging, spesiale dienste & pasmaak gewere tot Best Bemarking wat die buiteland ingesluit het.
Nie altyd beskikbaar op net, kontak my in alle geval, indien ek nie reageer sal James die navrae monitor!
Baie geluk aan die eienaar en moderators van die inisiatief, ek wens dit was in Musgrave se dae beskikbaar.
Ns: Ek wil graag sien dat ons alle Musgrave navrae op die forum bespreek en nie deur emails of pm's nie.








