Daan,
Baie dankie vir jou bydrae . Dit word waardeer . Ek het onlangs 'n 6mm Musgrave oorgeneem by iemand.Nerens op die geweer is aangedui dat dit 'n Musgrave is nie.Die vorige eienaar het bevestig dat die geweer deur Musgrave (Ben)persoonlik vir hom gebou was.Die enigste letters wat op die loop is is "6mm" en "V 0451" . Ek het geen rede om die vorige eienaar se woorde te betwyfel nie maar sal tog graag meer inligting wil bekom.Op die vorige eienaar se lisensie is die woorde "Vektor aksie " onder andere . Ek sal enige inligting waardeer.
Groetnis
Len
Musgrave ?
- vriell
- Hero Member

- Posts: 1364
- Joined: Wed Mar 17, 2010 4:07 pm
Musgrave ?
Groetnis
Len
Hermanus
.303 Enfld, 308Howa, Harrington12br, Stevens410/.22, Rem.44, 9mm Baretta, HW90.177, .22 H Lithgow, Walther .177, Hawken.45, Hawken.50, Hawken.54, .22 Rem, .177 Relum, 30.06Howa , 38 S&W , 6mm Musgrave

-
Charles.308
- Sr. Member

- Posts: 323
- Joined: Sun Nov 04, 2012 9:09 pm
Re: Musgrave ?
Ek gaan ook die naweek na n 6mm Musgrave kyk,mag ek vra wat het jy betaal en is daar enige iemand wat meer inligting oor 6mm kan gee.
Dankie
Dankie
- vriell
- Hero Member

- Posts: 1364
- Joined: Wed Mar 17, 2010 4:07 pm
Re: Musgrave ?
Charles,
Ek het die geweer as geskenk gekry maar hulle gaan vir so tussen R4000 en R6000.
Groetnis
Len
Ek het die geweer as geskenk gekry maar hulle gaan vir so tussen R4000 en R6000.
Groetnis
Len
Groetnis
Len
Hermanus
.303 Enfld, 308Howa, Harrington12br, Stevens410/.22, Rem.44, 9mm Baretta, HW90.177, .22 H Lithgow, Walther .177, Hawken.45, Hawken.50, Hawken.54, .22 Rem, .177 Relum, 30.06Howa , 38 S&W , 6mm Musgrave
Len
Hermanus
.303 Enfld, 308Howa, Harrington12br, Stevens410/.22, Rem.44, 9mm Baretta, HW90.177, .22 H Lithgow, Walther .177, Hawken.45, Hawken.50, Hawken.54, .22 Rem, .177 Relum, 30.06Howa , 38 S&W , 6mm Musgrave
- Jacquesb
- Hero Member

- Posts: 1241
- Joined: Sat Mar 17, 2012 11:24 am
Re: Musgrave ?
Manne
Search vir 6mm Musgrave op die forum.
Die onderwerp en herlaai van die rondte is al bespreek.
Die kaliber is ontwerp deur oorlede Ben Musgrave, dis gabasseer op die 303 dop wat afgenek is.
Die gewere is beskikbaar teen minder as R 4000. Ek kon al kry teen R 2500.
Hoop julle kom reg.
Groete
Jacques

30-06 Spr K98 Mauser, 6.5x57 M1904 Mauser, Krupp Essen .22 Hornet, 9mmP Heckler & Koch USP Compact, .177 Hatsan Torpedo 1250 f/s, .177 Gamo Whisper 1000 f/s.
- Johnnie De Wet
- Hero Member

- Posts: 550
- Joined: Thu Mar 22, 2012 7:59 pm
Re: Musgrave ?
Hi Charles,Charles.308 wrote: Ek gaan ook die naweek na n 6mm Musgrave kyk,mag ek vra wat het jy betaal en is daar enige iemand wat meer inligting oor 6mm kan gee.
Dankie
Hoe lyk die 6mm Musgrave toe?
Johnnie
-
Charles.308
- Sr. Member

- Posts: 323
- Joined: Sun Nov 04, 2012 9:09 pm
Re: Musgrave ?
HI.ek het verkeer geluister dit is n 6.5x58 portegeese mauser.Dit was sy oupa sin so ek sal maar nogsteeds opsoek wees na n 243 single aksie musgrave!Ek moet se dit bly,maar lekker om in die jagveld te wees,het n wildebees geskiet.
Last edited by Charles.308 on Sun Nov 11, 2012 4:31 pm, edited 1 time in total.
-
Daan Els
- Full Member

- Posts: 193
- Joined: Sun Jun 24, 2012 12:40 pm
Re: Musgrave ?
Ek weet nie hoekom daar Vektor op slotaksie staan nie? Ons het ou 303's omskep, veral die no4. Daar was verskeie opsies, soos bv; ander kolf met wangstuk, teleskoop monterings, ruitwerk,ens.
Die omskepping was in my tyd so +-R600 gewees.
Ek self glo nie n ou behoort baie te betaal nie!
Groete
Daan
Die omskepping was in my tyd so +-R600 gewees.
Ek self glo nie n ou behoort baie te betaal nie!
Groete
Daan
n Akkurate geweer skiet waar jy mik! Die beste tyd om vir jou pel te gaan kuier is so 14 dae nadat hy gaan jag het!