Enkel skoot RSA

Any questions regarding Musgrave, the historyand their hunting rifles here/ Enige vrae aangaand die geskiedenis van Musgrave en hulle jaggewere
Post Reply
User avatar
Scrappies
Full Member
Full Member
Posts: 200
Joined: Mon Feb 13, 2012 4:29 pm

Enkel skoot RSA

Post by Scrappies »

Naand Manne,

Net n vragie. Wat sal kostes beloop vir so n aksie vandag?

Ek kan moontlik nog een kry maar wil ok darem ook nie te veel betaal nie.

Lekker aand!
22-250 Howa
30-06 Musgrave
303 lee Enfield
User avatar
3006
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 456
Joined: Mon Jul 04, 2011 3:13 pm

Re: Enkel skoot RSA

Post by 3006 »

As jy gelukkig is so tussen R2500 tot R3000
User avatar
BLOK
Hero Member
Hero Member
Posts: 5982
Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm

Re: Enkel skoot RSA

Post by BLOK »

Aitsa!! Jy is gelukkag as jy een kan kry. As jy hom nou op die end nie wil vat nie dink tog maar dan aan my ook. hahaha
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"

204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
Post Reply