Enkel skoot RSA
Posted: Mon Nov 05, 2012 10:54 pm
Naand Manne,
Net n vragie. Wat sal kostes beloop vir so n aksie vandag?
Ek kan moontlik nog een kry maar wil ok darem ook nie te veel betaal nie.
Lekker aand!