Dags? Kerels
Ek het twee ou windbukse persent gekry. Ek wil hulle graag laat diens nuwe veer ens laat insit. As ek reg is is daar iemand in Pretoria wat dit kan doen.
Het iemand dalk vir my kontakbesonderhede?
Groete
Rasmus
Windbuks diens?
-
Rasmus
- Hero Member

- Posts: 1003
- Joined: Mon Sep 06, 2010 2:38 pm
Windbuks diens?
.40 S&W Sigma, 357mag Colt Trooper MKIII,
44 Magnum Ruger Redhawk, .22 Bruno, 6.5 x 55 Swedish Mauser Ruger, 303 Lee Enfield, .375 H&H Musgrave Semi Custom, .410 mossberg, 12Br over and under Eduard kettner, 12 Br Beretta Semi auto A 301.
THE LIVER IS EVIL AND MUST BE PUNISHED!!!!

- Jacquesb
- Hero Member

- Posts: 1241
- Joined: Sat Mar 17, 2012 11:24 am
Re: Windbuks diens?
Oom Johan van Eyk spesialiseer in springers
Hy het vir my baie goeie werk gedoen.
0125481049
Hy het vir my baie goeie werk gedoen.
0125481049
30-06 Spr K98 Mauser, 6.5x57 M1904 Mauser, Krupp Essen .22 Hornet, 9mmP Heckler & Koch USP Compact, .177 Hatsan Torpedo 1250 f/s, .177 Gamo Whisper 1000 f/s.
- DEE
- Jr. Member

- Posts: 58
- Joined: Mon Jun 25, 2012 9:43 am
Re: Windbuks diens?
MZE, of Oom Vincent
Business Address -13 van Tonder Avenue, Malanshof, Randburg
Postal Address - PO Box 690, Fontainebleau, 2032
vsd@telkomsa.net, 011 791 0629, 083 997 7718
Hy is nogal besig en mens wag maar 'n rukkie, maar hy is baie goed.