garmin gps inligting oorlaai na rekenaar

Post Reply
User avatar
Francois B
Full Member
Full Member
Posts: 111
Joined: Mon Aug 17, 2009 4:28 am

garmin gps inligting oorlaai na rekenaar

Post by Francois B »

Naand manne hoop iemand kan help! Ek het n garmin etrex 10 maar ek wil graag my inligting oorlaai na die rekenaar , het ek sekere programme nodig?
User avatar
Kalahari
Hero Member
Hero Member
Posts: 2135
Joined: Thu Dec 30, 2010 4:05 pm

Re: garmin gps inligting oorlaai na rekenaar

Post by Kalahari »

Francois

Gaan google bietjie www.easygps. Dit is 'n program wat ek afgelaai het en my waypoints gelaai het. Dit is nie 'n topokaart of soortgelyk nie, maar vir my werk hy. Ek maak basies 'n kaart wat weer my waterpunte ens aandui vir die veldbrande wat ek dan weer aan ander boere gee, dan sukkel niemand om water op die plaas te kry nie.
Hier sal definitief nog ander voorstelle ook kom.
User avatar
Francois B
Full Member
Full Member
Posts: 111
Joined: Mon Aug 17, 2009 4:28 am

Re: garmin gps inligting oorlaai na rekenaar

Post by Francois B »

Baie dankie sal hom probeer
JohanvB
Hero Member
Hero Member
Posts: 2589
Joined: Thu Jun 30, 2011 9:28 pm

Re: garmin gps inligting oorlaai na rekenaar

Post by JohanvB »

_______________
6.5 Ruger Hawkeye Creedmoor
308 Howa 20"
300wm Remmington mod 700
.22 Remmington Scoremaster
User avatar
Kalahari
Hero Member
Hero Member
Posts: 2135
Joined: Thu Dec 30, 2010 4:05 pm

Re: garmin gps inligting oorlaai na rekenaar

Post by Kalahari »

Noors

Dankie vir die volle adres, was bietjie haastig en moeg gisteraand.
User avatar
Dawie D
Hero Member
Hero Member
Posts: 548
Joined: Tue Sep 01, 2009 7:52 pm

Re: garmin gps inligting oorlaai na rekenaar

Post by Dawie D »

Ludwig

Daai Basecamp werk soos n droom in is n lekker program om mee te werk.


Groete Dawie
As ek jou sien gaan jy val
Post Reply