Hallo julle almal
Kan enige een vir my se watse batterye gebruik julle saam met julle Foxpros. Die batterye wat ek gebruik hou my net so n aand en dan moet hulle weer gelaai word. Ek het n FX5 wat ek gebruik. En hoe lank hou julle batterye.
Dankie
Nico
FOXPRO Batterye Leeftyd
-
NICO
- Full Member

- Posts: 125
- Joined: Tue May 25, 2010 4:04 pm
FOXPRO Batterye Leeftyd
As long as there's lead in the air there are hope
- Francois Marais
- Administrator

- Posts: 4042
- Joined: Sun May 03, 2009 11:40 pm
Re: FOXPRO Batterye Leeftyd
Nico
Ek gebruik 2500mah GP, of 2700mah Hahnel, albei nickel metal hydride, herlaaibare batterye.
Ek weet nie van die FX5 nie, maar het tot drie nagte op die 8 batterye van die FX3 gekry. Gebruik nu die CS 24, hy vat 10 batterye, en ek kry ook ma net n nag se roep op hulle, maar reken dit is maar agv die extra volume.
Net al iewers gehoor die Spitfire is lekker lig op batterye.
Mooi loop
Francois

- Kruger
- Sr. Member

- Posts: 438
- Joined: Fri Dec 19, 2008 12:17 pm
Re: FOXPRO Batterye Leeftyd
Nico
Ek gebruik ook 'n FX5, maar daar is baie faktore wat battery leeftyd beinvloed soos volume en natuurlik jou verhouding tussen roep en wag. Ek gebruik Uniross se 2700 mAh battery en gaan 'n paar aande deur voordat herlaai nodig is.
Hoop dit help
Groete KL

Winners never quit - Quitters never win.
-
NICO
- Full Member

- Posts: 125
- Joined: Tue May 25, 2010 4:04 pm
Re: FOXPRO Batterye Leeftyd
Dankie vir julle raad ek sal kyk of ek die regte batterye vir my kan kry.
As long as there's lead in the air there are hope
-
Louis102
- Administrator

- Posts: 3887
- Joined: Fri Dec 19, 2008 12:19 pm
Re: FOXPRO Batterye Leeftyd
Nico
Wat ek jou wel kan s? is dat as jy altwee speakers op jou FX5 aan het, verkort jy die battery leeftyd seker amper met die helfte. Ek gebruik net die cone speaker as ek met my FX5 roep. Volgens die boekie wen jy maar min deur al twee speakers aan te h?. Ek herlaai na elke aand se roep, net om seker te maak, maar het al 2 vol nagte deurgekom met 2700 mAh herlaaibare batterye.
Louis

Goeie dade oortref goeie woorde.
- Biker
- Hero Member

- Posts: 812
- Joined: Sun Feb 07, 2010 12:19 pm
Re: FOXPRO Batterye Leeftyd
Louis
EK STEM SAAM
EK STEM SAAM
-
NICO
- Full Member

- Posts: 125
- Joined: Tue May 25, 2010 4:04 pm
Re: FOXPRO Batterye Leeftyd
Louis
Ok dan weet ek nou dalk wat die proebleem is. Ek moet seker maar die een afsit ne
Ok dan weet ek nou dalk wat die proebleem is. Ek moet seker maar die een afsit ne
As long as there's lead in the air there are hope
- Raven
- Hero Member

- Posts: 1910
- Joined: Tue Sep 01, 2009 3:49 pm
Re: FOXPRO Batterye Leeftyd
Nico,
3 nagte maklik met FX3 op een speaker
Groete Raven
3 nagte maklik met FX3 op een speaker
Groete Raven
Norton Izaks
Windhoek - Namibia
+264 81 129 4020
" Reik na die sterre, maar moenie van die blomme tussen jou voete vergeet nie"