12ga beretta silver pigeon 1 30" sport
Posted: Wed Dec 05, 2012 8:55 pm
Ek soek al 'n ruk vir 'n O/U vir kleiduif skiet. Ek het 'n paar jaar terug geld verloor toe 'n skurk my ingedoen het op 'n tweede handse geweer.
was bietjie stadig om die man vas te trap, ek was een van sy laaste slagoffers. Ek het toe besluit ek koop maar nuut.
Stefan by S&O het my Vrydag gehelp om een met mooi hout te kies. Thanks Stefan!! Lyk amper soos 'n tiger shark patroon.
Nou wag ek maar die liksens. Ons kantore skuif volgende jaar en dan is ek nader aan www.waterhaven.co.za. Sal so nou en dan op 'n Woensdag middag uitglip en gaan kleie skiet as die ander manne golf speel.
Hier is twee foto's van die kolf.
Eish... nou net die wag.....
[img width=560 height=420]http://i1076.photobucket.com/albums/w44 ... 5b26e4.jpg[/img]
[img width=560 height=420]http://i1076.photobucket.com/albums/w44 ... 66e56f.jpg[/img]