Suzuki

Post Reply
User avatar
1250bandit
Full Member
Full Member
Posts: 105
Joined: Mon Oct 01, 2012 2:24 pm

Suzuki

Post by 1250bandit »

Ek het onlangs my Suzuki Vitara aangeskaf nadat my Mazda BT50 bakkie my baie kopseer gegee het.

Tot dusver baie gelukkig en sy 4x4 vernuftigheid is nogal nie te sleg nie.
User avatar
henried
Hero Member
Hero Member
Posts: 2352
Joined: Mon Jul 18, 2011 8:33 pm

Re: Suzuki

Post by henried »

Ek het 'n SJ410 gery toe ons in Langebaan gebly het. Hy was maar vol nukke gewees...
Het begin van die jaar ook na die Vitara gekyk.
Henrie Degenaar
Life Christian Adventure http://www.lifeca.org
Train to hunt South Africa

"Deo Valente "
Post Reply