Middag
Ek het onlangs 'n 6mm Musgrave aangeskaf gebou op Enfield 1 aksie (sover ek kon uitvind)
Ek sukkel met die sneller en 'n paar vriende het my aangeraai om dit meskien maar te laat vervang met iets anders. Het iemand dalk 'n voorstel waarmee ek die bestaande sneller kan vervang?
Groete
Sneller Probleme
- hennief
- Sr. Member

- Posts: 345
- Joined: Thu Jan 17, 2013 7:44 am
Sneller Probleme
300 WM Tikka
6mm Musgrave
12br CBC Pompaksie
.38 Special Taurus
6mm Musgrave
12br CBC Pompaksie
.38 Special Taurus
- Geno
- Administrator

- Posts: 13649
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
-
Chris Swart
- Hero Member

- Posts: 859
- Joined: Fri May 18, 2012 7:49 am
Re: Sneller Probleme
Ek het 'n 308 wat op 'n Enfield aksie gebou is.
Sy oorspronklike sneller het ongelooflik baie "creep" gehad.
Ek het 'n Thor sneller opgesit, en dit is soos 'n ander geweer.
Baie gelukkig met hom.
Sy oorspronklike sneller het ongelooflik baie "creep" gehad.
Ek het 'n Thor sneller opgesit, en dit is soos 'n ander geweer.
Baie gelukkig met hom.
Last edited by Chris Swart on Tue Jan 22, 2013 12:52 pm, edited 1 time in total.
- hennief
- Sr. Member

- Posts: 345
- Joined: Thu Jan 17, 2013 7:44 am
Re: Sneller Probleme
Dankie vir die raad. Sien Thor is in Pretoria, sal hulle sommer 'n luitjie gee.
300 WM Tikka
6mm Musgrave
12br CBC Pompaksie
.38 Special Taurus
6mm Musgrave
12br CBC Pompaksie
.38 Special Taurus
-
Daan Els
- Full Member

- Posts: 193
- Joined: Sun Jun 24, 2012 12:40 pm
Re: Sneller Probleme
Baie goeie sneller.
Daan
Daan
n Akkurate geweer skiet waar jy mik! Die beste tyd om vir jou pel te gaan kuier is so 14 dae nadat hy gaan jag het!
- Jacquesb
- Hero Member

- Posts: 1241
- Joined: Sat Mar 17, 2012 11:24 am
Re: Sneller Probleme
Ek gebruik ook Thor snellers, baie gelukkig.
30-06 Spr K98 Mauser, 6.5x57 M1904 Mauser, Krupp Essen .22 Hornet, 9mmP Heckler & Koch USP Compact, .177 Hatsan Torpedo 1250 f/s, .177 Gamo Whisper 1000 f/s.
- Giepie
- Hero Member

- Posts: 1544
- Joined: Mon Jul 23, 2012 11:27 pm
Re: Sneller Probleme
Hoe maklik is dit om 'n Thor, of selfs Timney, sneller in te sit? Wil dit ook doen op my Lee Enfield.
-
Daan Els
- Full Member

- Posts: 193
- Joined: Sun Jun 24, 2012 12:40 pm
Re: Sneller Probleme
Ek twyfel sterk of n ander tipe sneller op Lee Enfield gaan pas.
Daan
Daan
- Giepie
- Hero Member

- Posts: 1544
- Joined: Mon Jul 23, 2012 11:27 pm
Re: Sneller Probleme
Het gister gou by 'n geweersmit hier naby aangegaan, R860 vir die sneller, R600 vir die arbeid. S&O se smede vra R940 vir die sneller en R750 arbeid. Beide se tyd nodig om die werk te doen is 3-5 weke.
Kon nog nie Thor self in die hande kry nie. Hulle antwoord nie die telefoon nie. Wie het hulle fisiese adres?
Kon nog nie Thor self in die hande kry nie. Hulle antwoord nie die telefoon nie. Wie het hulle fisiese adres?
'n Slim man leer uit sy foute, 'n Wyse mens leer uit ander se foute.
-
Daan Els
- Full Member

- Posts: 193
- Joined: Sun Jun 24, 2012 12:40 pm
Re: Sneller Probleme
Mooi, nou weet ek ook!
Dankie,
Daan
Dankie,
Daan
