goeie dag kerels
as ek kan raad gee of eintlik goedkoper dimmer, koop vir jou 'n 24 V dashboard dim switch werk soos 'n bom en het geen geluide nie.
groete
dimmmers
- Taylor
- Full Member

- Posts: 125
- Joined: Tue Nov 17, 2009 1:35 pm
Re: dimmmers
Dag se Blikkies
Vertel my meer van daai dim switch, water produk / voertuig sin het jy gebruik, en wa het jy hom gekoop.
En se my, die dashbord dimmers wat ek ken, kan nie die ligte heeltemal afsit nie.
Dankie Taylor
Vertel my meer van daai dim switch, water produk / voertuig sin het jy gebruik, en wa het jy hom gekoop.
En se my, die dashbord dimmers wat ek ken, kan nie die ligte heeltemal afsit nie.
Dankie Taylor
Gooi daai lood reguit !!!!
- blikkies
- Newbie

- Posts: 45
- Joined: Tue Jul 27, 2010 11:57 am
Re: dimmmers
taylor
sorry man ek dink ek het jo no 'n pm gestuur. weet nogi lekker ho werk di gestuurdery nie maar dink het hom uitgefiker.
om eerlik te wees 'n ander ou het dit vir my gekoop en myne kan heeltemal afsit en dit is die een wat hul in die ou lorries gebruik. en is om en by R200

- Piet Breedt
- Hero Member

- Posts: 2275
- Joined: Mon Mar 15, 2010 10:54 am
Re: dimmmers
Ek het vir my hierdie een gekoop en is baie gelukkig met hom. Hy is doodstil en wat ek baie van hou, is dat hy heeltemal kan afdraai tot die lig dood is. Die prys is ook reg
Ek het die een sonder die skakelaar gevat, aangesien hy heeltemal kan afdraai.
http://jaracal.com/http://jaracal.com/phpbb//viewtopic.php?p=13650#p13650
Ek het die een sonder die skakelaar gevat, aangesien hy heeltemal kan afdraai.
http://jaracal.com/http://jaracal.com/phpbb//viewtopic.php?p=13650#p13650
Last edited by Piet Breedt on Wed Aug 04, 2010 5:33 pm, edited 1 time in total.
-
Skolla
- Hero Member

- Posts: 825
- Joined: Thu Nov 26, 2009 2:25 pm
Re: dimmmers
Manne
Ek gebruik 2 ligte, een op die stoel en een op die geweer.
Die lig op die geweer het n dimmer op en die een op die stoel het nie een op nie.
Vraag? Kan mens die dimmer op die krag toevoer wat na altwee ligte toe kom sit sodat hy altwee ligte kan dim, of werk dit nie so nie.

- Topcat
- Full Member

- Posts: 132
- Joined: Mon Aug 16, 2010 9:25 pm
Re: dimmmers
As dit 2 by 55w spotlights is of 2 by 75w miskien.Ek weet net nie of dit 2 by 100w spotlights sal trek nie aangesien jy dan n 200w lig wil dim.Die draad vanaf die toevoer na die dimmer moet ook nie te dun wees nie aangesien 200w amper 20 amp trek.
Sterkte
Topcat
Sterkte
Topcat
-
Skolla
- Hero Member

- Posts: 825
- Joined: Thu Nov 26, 2009 2:25 pm
Re: dimmmers
TC
Dankie, dit maak sin. Ek gebruik 99.9% van die tyd net een op n slag. Die een lig is 170 light force en ander een 180 night stalker.
Enige ander manne wat dalk n antwoord het?
Skolla
Dankie, dit maak sin. Ek gebruik 99.9% van die tyd net een op n slag. Die een lig is 170 light force en ander een 180 night stalker.
Enige ander manne wat dalk n antwoord het?
Skolla
-
Henke
- Newbie

- Posts: 2
- Joined: Mon Nov 30, 2009 2:09 pm
Re: dimmmers
Hier is so bietjie extra inligting.
100W lig trek 8.3Amp (100w/12v)
Dus sal 2 x 100w ligte 16.6Amp trek.
As jy alby ligte geyk wil dim kan ek vir jou 'n dimmer maak wat 20 Amp kan hanteer.
Kontak my gerus by henke@atns.co.za
100W lig trek 8.3Amp (100w/12v)
Dus sal 2 x 100w ligte 16.6Amp trek.
As jy alby ligte geyk wil dim kan ek vir jou 'n dimmer maak wat 20 Amp kan hanteer.
Kontak my gerus by henke@atns.co.za