herlaaidata vir 8x57 JS

Plaas jou ladings hier. Die forum kan nie verantwoordelikheid aanvaar vir enige data wat gepubliseer word nie. So gebruik die inligting met oorleg en versigtigheid. Wat vir een vuurwapen werk is moontlik nie veilig vir 'n ander vuurwapen nie.
Post Reply
User avatar
frinam
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 300
Joined: Thu Mar 12, 2009 9:03 am

herlaaidata vir 8x57 JS

Post by frinam »

Naand Almal, kan iemand help asb. Ek het tot 'n tyd gelede vir my 8x57 JS 175gr Sierra SP voor 46 gr S341 gelaai. Toe nog nie 'n chrony besit nie, kan dus nie trompsnelheid gee nie. Het nou besluit om S335 te gebruik omdat ek dieselfde kruit gebruik vir 308 en 375 magnum. Het enige iemand dalk herlaai data vir die kaliber met S335 wat spruit uit ondervinding? Ek gebruik CCI Large Rifle BR slagdoppies. Dankie by voorbaat. Frinam
Don't pick a fight with an old man. If he is too old to fight, He'll  just kill you.
Wouter Roets
Administrator
Administrator
Posts: 7545
Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm

Re: herlaaidata vir 8x57 JS

Post by Wouter Roets »

Hallo Frinam
Hier is die maksimum lading met S335
51.3gr
TPL 82mm
56522psi
2744ft/sek
94.5% dopvolume gevul
24 duim loop

Ek hoop dit help
RUGER;2xSR9C,SR1911,44RemMag,12br,22LR,SR22,SR556,223AI,22-250AI,6mmCM,243AI,25-06AI,6,5CM,RPR6,5CM,7-08,7x57AI,7mmRemMag,308Win,30-06AI,300WinMag,338WinMag,338Lapua,9,3x62,375Ruger,375H&HAI,416Ruger,416Rigby,458Lott,505Gibbs.
User avatar
frinam
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 300
Joined: Thu Mar 12, 2009 9:03 am

Re: herlaaidata vir 8x57 JS

Post by frinam »

Middag Wouter, baie dankie vir reaksie en detail info. Sal so laai en wanneer ek weer 'n kansie het, oor Chrony skiet. Mooi week-Frinam
Don't pick a fight with an old man. If he is too old to fight, He'll  just kill you.
Post Reply