Dalk bietjie laat maar ons het so op die laaste oomblik weer n konsessie net vir vleis jagters verseker.
Ek is gevra om die volgende stuk wild af te haal naby Bray/ Tosca, so dis hoekom my normale spesies nie op is nie.
Die pryse glo ek val in die guns van vleis jagters. Trofee is ook beskikbaar.
My vrou doen van die jaar af die besprekings want ek is al in die veld, so skakel haar asb, tensy ander inligting verlang word.
Die plek het goed opgeleide slagters, koelkamers, trofee hanterings fasiliteit, swembad, lapa ens.
Daar is n paar fotos op my webtuiste onder hunting opertunities. http://www.molopohunt.co.za
Daar is van die groot 5 op, maar sal sien dis onder trofee. Dink nie leeu tjops is te lekker nie
Kaarte kan verskaf word vir die wat navrae doen op email.
1, 2, 3....skiet!
Bookings: Trish- 0827507701
Field: Peet- 082 578 2758
Email: info@molopohunt.co.za
Fax: 018-632 1805
Species: Male Female Trophy
Bluewildebeest R 2 000.00 R 2 000.00 R 3 500.00
Blackwildebeest R 1 000.00 R 1 000.00 R 4 000.00
Eland R 5 000.00 R 5 000.00 R 8 000.00
Oryx R 3 000.00 R 3 000.00 R 4 000.00
Red hartebeest R 2 500.00 R 2 500.00 R 4 000.00
Impala R 1 000.00 R 1 000.00
Warthog R 650.00
Lion R 35 000.00 R100000-250000
Buffalo R 125 000.00
Elephant POR
Accomodation:
Chalets- 250pppd
Wooden cabins (outside bathrooms)- 100pppd
Hunting vehicle- 1000pd (MAX 5)
PH Fees (recomended for trophy hunters)- 650pd+ tip
Guide/ Tracker (compulsary for new hunters and can be shared)- 200 pd+tip
Skinners- Tip
Wood- 50 per day
TROPHY SIZES:
Blue widebeest 26"up
Black wildebeest 23"up
Gemsbuck 37"up
Eland 34"up
Hartebeest 21"up
Elephant Min 30 lbs
Lions are mature males
Minimum of 2 hunters. No 1 day hunting allowed.
Booking only confirmed with 50% deposit on accomodation.
Bedding is provided and units serviced daily. Please bring own towel.
Bring own bags for carcass transport.
Cooling rooms and trophy preperations done on premisess.
Please specify with skinners if you want to keep the heart/ liver/ kidneys.
Wounded animals paid in full.
Own hunting vehicles may be used.
