Ek se nuut, maar die die set is seker al n jaar oud. Die feit is egter dat ek die set eenmaal gebruik het.
Ek het n Redding RCBS Hornady en Lee die sets. Dit kom maar van die dae toe ek nog onseker was waarom my 300 n flyer het. Ek het alles probeer en onder anderre het die manne gese ek moet die verkillende fabrikate dies probeer. Ek het seker nog so 60 pmp once fired ook vir die kaliber.
Verder net ek nog n ou army onderbroek se rek, dukwiel fiets se backpaddle cog en een nommer 9 linker Patrick rugby toks.
Allles is soos gewoonlik vir die die ontvanger se pos koste.
Nuwe 300H&H Lee Die Set
- theedge
- Hero Member

- Posts: 5012
- Joined: Thu Feb 25, 2010 1:06 am
Re: Nuwe 300H&H Lee Die Set
Naand maat ek het nie self n 300 h&H nie - my volgende cal. Ek wil egter vra sou daar nie iemand op die forum is wat plekkie het vir die die set en die doppe nie, hou my asb ingedagte ek het n jag maat saam wie ek gereeld jag (groot pel) hy het so pas sy 300 h&H gekry sal dit graag vir hom wil kry - hy is nie op die forum nie so laat die manne hier maar eerste opsie kry - dankie
- James Wilson
- Hero Member

- Posts: 4598
- Joined: Wed Oct 20, 2010 10:38 am
Re: Nuwe 300H&H Lee Die Set
Dis jou keuse, kom ons wag dan n paar dae en dan is die set joune
- theedge
- Hero Member

- Posts: 5012
- Joined: Thu Feb 25, 2010 1:06 am
Re: Nuwe 300H&H Lee Die Set
James dankie die enigste rede is dat my maat nie n lid op die forum is nie - dit dan die rede dat ek maar die forum manne n kans wil gee - laat weet maar baie dankie.
-
stan man
Re: Nuwe 300H&H Lee Die Set
ek is besig met n projek . my een roer se loop is kapoet geskiet en gaan nou verander word na n 300 toe. praat maar as daar n set oorbly. dit gaan nog n rukkie vat voor my roer klaar gaan wees.
- James Wilson
- Hero Member

- Posts: 4598
- Joined: Wed Oct 20, 2010 10:38 am
Re: Nuwe 300H&H Lee Die Set
The edge, ek dink nadat wat stan te se het moet ons aanvaar die die set is joune
- theedge
- Hero Member

- Posts: 5012
- Joined: Thu Feb 25, 2010 1:06 am
Re: Nuwe 300H&H Lee Die Set
Dankie James ek het vir jou n PM gestuur - baie dankie
- James Wilson
- Hero Member

- Posts: 4598
- Joined: Wed Oct 20, 2010 10:38 am
Re: Nuwe 300H&H Lee Die Set
Ek het nognie jou pakkie gepos nie. Die veldmaarskalk posmeester generaal van die dorp, se ek moet wag totdat die staking oor is.
Die agbare lid is self hier op die forum, so em maak maar soos hy se.
Jy kan dit nog altyd kom haal. Die hemel behoed jou as jy sonder n geweer hier opdaag!!!!!
Die agbare lid is self hier op die forum, so em maak maar soos hy se.
Jy kan dit nog altyd kom haal. Die hemel behoed jou as jy sonder n geweer hier opdaag!!!!!
Ek jag miskien te veel, maar dit is nogsteeds nie genoeg nie!
- theedge
- Hero Member

- Posts: 5012
- Joined: Thu Feb 25, 2010 1:06 am
Re: Nuwe 300H&H Lee Die Set
Hi James Baie dankie - daar nie fout nie maat as die dinge normaal is is dit reg laat weet maar - Baie dankie maat.

