Hoeveel manne gebruik die search funksie?
Dit is 'n baie groot gebruiker van Memory en ek kan dit "disable"
Groete
Forum Probleme Memory usage
- jaracal
- Administrator

- Posts: 1886
- Joined: Mon Dec 24, 2012 8:06 pm
Forum Probleme Memory usage
Vegetarian is an old Bushman word for bad hunter
-
PWV
- Hero Member

- Posts: 7343
- Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm
Re: Forum Probleme Memory usage
Dit sal jammer wees as dit moet verdwyn. Dit is onmoontlik om inligting te kry as die funksie opgeskort word. Maar ek sal inval by die meerderheid.
- Piet Pille
- Hero Member

- Posts: 2092
- Joined: Thu Mar 29, 2012 2:07 pm
Re: Forum Probleme Memory usage
Ek gebruik dit nogal gereeld. dit keer ook dat dieselfde vra oor en oor gevra word en is handig as mens iemand na 'n reeds bepreekte thread wil verwys.
- Flip Nel
- Hero Member

- Posts: 2485
- Joined: Tue Aug 16, 2011 10:50 pm
Re: Forum Probleme Memory usage
+1Pieter Vorster wrote:Ek gebruik dit nogal gereeld. dit keer ook dat dieselfde vra oor en oor gevra word en is handig as mens iemand na 'n reeds bepreekte thread wil verwys.
- BLOK
- Hero Member

- Posts: 5982
- Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm
Re: Forum Probleme Memory usage
Daarsonder is dit amper onmoontlik om ou inligting te kry.
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
- Chevvy SS
- Hero Member

- Posts: 3137
- Joined: Thu Mar 01, 2012 11:55 am
Re: Forum Probleme Memory usage
Ludwig wrote:Oom Heinrich, ek het vanoggend die soek funskie vir "guests" gedeaktiveer. Dit beteken slegs lede van die forum sal die funskie vir nou kan gebruik. Glo dit sal alreeds bietjie geheue bespaar.
Dit maak baie sin!
- jaracal
- Administrator

- Posts: 1886
- Joined: Mon Dec 24, 2012 8:06 pm
Re: Forum Probleme Memory usage
Dankie LudwigLudwig wrote:Oom Heinrich, ek het vanoggend die soek funskie vir "guests" gedeaktiveer. Dit beteken slegs lede van die forum sal die funskie vir nou kan gebruik. Glo dit sal alreeds bietjie geheue bespaar.
Groete
Vegetarian is an old Bushman word for bad hunter
- GERT vd M
- Hero Member

- Posts: 650
- Joined: Sat Apr 09, 2011 3:12 pm
Re: Forum Probleme Memory usage
As almal die advertensies wat hulle geplaas het van goed wat reeds verkoop is kan delete
, dan maak ons ook mos meer plek. Hoe delete ek een van my eie posts
Groetnis
Gert
, dan maak ons ook mos meer plek. Hoe delete ek een van my eie posts
Groetnis
Gert
- Duracoat
- Newbie

- Posts: 14
- Joined: Fri Feb 15, 2013 1:52 pm
Re: Forum Probleme Memory usage
Jy kan kyk na externe search vie Google search miskien?
Groetnis
Groetnis
AA S400, Walther PPQ CO2, Walther PPQ 9mm, Remington 7mm Rem Mag, .303, S&W 357 4", Ruger 10/22 Carbine, ElGamo .177/4.5 springer
- theedge
- Hero Member

- Posts: 5012
- Joined: Thu Feb 25, 2010 1:06 am
Re: Forum Probleme Memory usage
Dt nogal n ding wat ek gereeld gebruik sal jamer wees as dit nie meer daar is nie.