Forum Probleem - Oplossing
- jaracal
- Administrator

- Posts: 1886
- Joined: Mon Dec 24, 2012 8:06 pm
Forum Probleem - Oplossing
Ek het navorsing gedoen hoe om ons probleem die beste op te los van "resource limit reached", PM's nie kan lees nie ens, ens.
Die beste opsie vir die pad voorentoe is om 'n "Dedicated Server" te kry. Dan is al die resources van die server vir die gebruikers van die forum/Jaracal. Met die huidige shared hosting word die "resources" van die server gedeel tussen 'n aantal kliente/websites en word daar beperkings soos RAM, Prosesse, ens ens op elke pakket geplaas wat nie oorskry kan word nie. Daarom die Errors wat ons kry indien daar te veel "ge-post", "ge-search" en gelees word. Veral indien ons kyk hoe die forum gegroei het en moontlik nog sal groei.
Ongelukkig bring dit baie meer kostes per maand mee, waarvoor ek nie op die stadium begroot het nie, en het ons ongelukkig daardie stadium bereik voordat die forum sy eie fondse kon genereer. Ek is reeds in die finale stadium van implementering dat die forum sy eie fondse deur advertensies kan genereer en is die voorbeeld hier te sien http://www.jaracal.net/phpbb/index.php
Ons het nou twee opsies:
1) Ons hou op die huidige trant aan totdat die forum sy eie koste genereer (ongeveer 2 maande max) dat die koste uit die advertensies verhaal word
2) Die ouens/lede doen 'n eenmalige vrywillige bydrae wat ons dan sal dra vir die twee maande totdat Jaracal sy eie fondse kan genereer.
Ek het die vrymoedigheid om Jaracal se banbesonderhede hier te plaas want ek aanvaar dat dit vir almal net so 'n prioriteit is om sonder frustrasies die forum te gebruik.
Jaracal Trust
FNB
62065296991
250655
Groete
Heinrich

Vegetarian is an old Bushman word for bad hunter
- DWB
- Hero Member

- Posts: 6972
- Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am
Re: Forum Probleem - Oplossing
Oom Heinrich,
As ek mag vra, wat sal die koste beloop per maand of ten minste op die stadium?
Dit gee ons 'n riglyn in terme van bydrae

Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"

- FHM
- Hero Member

- Posts: 3887
- Joined: Tue Mar 20, 2012 2:58 pm
Re: Forum Probleem - Oplossing
+ 1DWB wrote:Oom Heinrich,
As ek mag vra, wat sal die koste beloop per maand of ten minste op die stadium?
Dit gee ons 'n riglyn in terme van bydrae
Francois
.22 Rem mod 597
6.5 Cr WBY VMC
.45 Beretta PX4 Storm SD
.22 Rem mod 597
6.5 Cr WBY VMC
.45 Beretta PX4 Storm SD
- jaracal
- Administrator

- Posts: 1886
- Joined: Mon Dec 24, 2012 8:06 pm
Re: Forum Probleem - Oplossing
Hallo Dawie
Die koste van die Server is ongeveer R1200-00 per maand en dan is daar 'n setup fee van R600-00.
So die aanvanklike koste is R1800-00 en daarna sal dit R1200-00 per maand wees.
Ek sit sommer die website adres van die Hosting maatskappy hierby.
http://www.hetzner.co.za/index.php/dedi ... d-servers/
PS: Ek sien dat http://www.jaracal.net/index.php nog "gehack" ook was, ek het die page verwyder.
Groete
Die koste van die Server is ongeveer R1200-00 per maand en dan is daar 'n setup fee van R600-00.
So die aanvanklike koste is R1800-00 en daarna sal dit R1200-00 per maand wees.
Ek sit sommer die website adres van die Hosting maatskappy hierby.
http://www.hetzner.co.za/index.php/dedi ... d-servers/
PS: Ek sien dat http://www.jaracal.net/index.php nog "gehack" ook was, ek het die page verwyder.
Groete
Vegetarian is an old Bushman word for bad hunter
-
Chris Swart
- Hero Member

- Posts: 859
- Joined: Fri May 18, 2012 7:49 am
Re: Forum Probleem - Oplossing
jaracal wrote:Hallo Dawie

OK
So die groot vraag is, Hoeveel manne is bereid om "lede geld" vir die forum te betaal?
Baie ander forums vra lede geld
Hoe meer mense, hoe laer sal die koste natuurlik wees.
Begin van 'n lys
1) Chris Swart
- Lourens Potgieter
- Hero Member

- Posts: 883
- Joined: Fri Jun 15, 2012 10:07 am
Re: Forum Probleem - Oplossing
R100 inbetaal, dankie vir die harde werk!!
- DWB
- Hero Member

- Posts: 6972
- Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am
Re: Forum Probleem - Oplossing
My R100 ook in
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
- jaracal
- Administrator

- Posts: 1886
- Joined: Mon Dec 24, 2012 8:06 pm
Re: Forum Probleem - Oplossing
Hallo ChrisChris Swart wrote:jaracal wrote:Hallo Dawie
OK
So die groot vraag is, Hoeveel manne is bereid om "lede geld" vir die forum te betaal?
Baie ander forums vra lede geld
Hoe meer mense, hoe laer sal die koste natuurlik wees.
Dankie vir die gebaar maar dit was nog nooit my gedagte dat maandelikse ledegeld betaal moet word nie. My siening is dat maandelikse ledegeld gevra kan word deur iemand wat 'n diens aan iemand anders bied. Die forum is afhanklik van almal se bydraes en nie net van 'n sekere groep of een persoon nie. Daar is so baie ouens wat baie tyd vrywillig hier insit en glo ek dat ons baie beter sal doen met 'n klompie adverteerders want hulle sal die voordeel kry van die aantal voete wat deur die forum hardloop per maand. Tans is daar tussen 15 000 en 20 000 individuele besoekers wat tussen 1 mil tot 1,5 mil bladsye lees. Dit is baie geld werd as jy 'n produk het om te verkoop om aan 15 000+ ouens te adverteer.
So hierdie bydrae wil ek as vrywilliglik sien en is dit net om in die oorgangsfase te dra totdat ons volstoom hardloop.
Groete
Vegetarian is an old Bushman word for bad hunter
- Geno
- Administrator

- Posts: 13641
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: Forum Probleem - Oplossing
Ek het ook R100 ingegooi. Dis 'n klein bedrag vir al die kennis op die forum!
Goed, beter, 6millimeter!
-
Chris Swart
- Hero Member

- Posts: 859
- Joined: Fri May 18, 2012 7:49 am
Re: Forum Probleem - Oplossing
Heinrich
Ek verstaan jou standpunt.
Ek sien egter hierdie forum as 'n diens wat aan my gelewer word, en is bereid om vir die diens en kennis te betaal.
Ek verstaan ook jou denkwyse oor die advertensies en reken dit is dalk 'n plan waaraan ek nie gedink het nie.
Dit val my nou eers op dat hierdie die enigste forum is, waarop ek aktief is, wat nie advertensie banners het nie...

Beyers
- Hero Member

- Posts: 1409
- Joined: Tue May 05, 2009 12:41 pm
Re: Forum Probleem - Oplossing
Ek sien daar is meer as 1900 users op die forum dus man man R12 per jaar sal daar sekerlik genoeg geld wees.
- jaracal
- Administrator

- Posts: 1886
- Joined: Mon Dec 24, 2012 8:06 pm
Re: Forum Probleem - Oplossing
Die forum sal ook nie toegegooi word met advertensies nie, dit is vir my frustreerend as dinge op-pop en hier en daar flash. My idee is meer staties en met 'n link soos op www.jaracal.net/phpbb/index.php
Groete
Heinrich
Groete
Heinrich
Vegetarian is an old Bushman word for bad hunter
-
Skolla
- Hero Member

- Posts: 825
- Joined: Thu Nov 26, 2009 2:25 pm
Re: Forum Probleem - Oplossing
Heinrichjaracal wrote: Jaracal Trust
FNB
62065296991
250655
Daar is nie dalk n benaming of Dorps naam vir die rekening nie.
Om een of ander rede sukkel ek om die rekening op te spoor, of ek moet deur al FNB se nommers soek?
Skolla
- jaracal
- Administrator

- Posts: 1886
- Joined: Mon Dec 24, 2012 8:06 pm
- jaracal
- Administrator

- Posts: 1886
- Joined: Mon Dec 24, 2012 8:06 pm
Re: Forum Probleem - Oplossing
Beyers, ek wens almal was aktief. Net so 300 ouens is baie aktief. Die ander ouens kom gooi so 'n draai een x per week/maand ens.Beyers wrote:Ek sien daar is meer as 1900 users op die forum dus man man R12 per jaar sal daar sekerlik genoeg geld wees.
Groete
Vegetarian is an old Bushman word for bad hunter
-
Chris Swart
- Hero Member

- Posts: 859
- Joined: Fri May 18, 2012 7:49 am
Re: Forum Probleem - Oplossing
Met 300 Mense teen R50 per jaar is dit steeds nie groot geld nie.jaracal wrote:Beyers, ek wens almal was aktief. Net so 300 ouens is baie aktief. Die ander ouens kom gooi so 'n draai een x per week/maand ens.Beyers wrote:Ek sien daar is meer as 1900 users op die forum dus man man R12 per jaar sal daar sekerlik genoeg geld wees.
Groete
- FHM
- Hero Member

- Posts: 3887
- Joined: Tue Mar 20, 2012 2:58 pm
Re: Forum Probleem - Oplossing
R 100 inbetaal Hein (ref: FHM)
Francois
.22 Rem mod 597
6.5 Cr WBY VMC
.45 Beretta PX4 Storm SD
.22 Rem mod 597
6.5 Cr WBY VMC
.45 Beretta PX4 Storm SD
- jaracal
- Administrator

- Posts: 1886
- Joined: Mon Dec 24, 2012 8:06 pm
Re: Forum Probleem - Oplossing
Hallo ChrisChris Swart wrote: Met 300 Mense teen R50 per jaar is dit steeds nie groot geld nie.
Ongelukkig sal dit dieselfde storie tot gevolg he^, dan betaal 300 lede vir die plesier van die ouens wat dit wel gebruik ens.
Groete
Heinrich
Vegetarian is an old Bushman word for bad hunter
-
Skolla
- Hero Member

- Posts: 825
- Joined: Thu Nov 26, 2009 2:25 pm
Re: Forum Probleem - Oplossing
Heinrich
Het reg gekom, dankie.
Klein bedraggie inbetaal (100.00) vir n groot plesier.
Skolla
Het reg gekom, dankie.
Klein bedraggie inbetaal (100.00) vir n groot plesier.
Skolla
-
Chris Swart
- Hero Member

- Posts: 859
- Joined: Fri May 18, 2012 7:49 am
Re: Forum Probleem - Oplossing
Ek hoor jou Heinrich.
Die advertensies is dan verseker die beste pad om te gaan.
Maar as dit nie werk nie...
Moet asseblief om vaders naam net nie die forum toemaak voor jy nie die manne gevra het om te betaal nie...
Ek vir een, is bereid on ledegeld te betaal (soos op ander forums waar ek aktief is en baat vind)
Marr my 2cw
Sterkte met die proses
Dit word waardeer
Groete
Die advertensies is dan verseker die beste pad om te gaan.
Maar as dit nie werk nie...
Moet asseblief om vaders naam net nie die forum toemaak voor jy nie die manne gevra het om te betaal nie...
Ek vir een, is bereid on ledegeld te betaal (soos op ander forums waar ek aktief is en baat vind)
Marr my 2cw
Sterkte met die proses
Dit word waardeer
Groete
- jaracal
- Administrator

- Posts: 1886
- Joined: Mon Dec 24, 2012 8:06 pm
Re: Forum Probleem - Oplossing
Hallo Chris
Ja vir my is daar nie eers 'n opsie van die forum toemaak nie. Dit is 'n hart saak en elke "avenue" sal gevolg word om inkomste te genereer om die forum aan te hou laat loop.
Op hierdie stadium gaan dit oor die vinnigste pynlooste manier om ons te swaai sodat die forum nie onnodig van die lug af sal wees nie.
Dankie ook vir jou kommernis. Dit maak dit die moeite werd as mens sien hoe die ouens reageer en ook die forum waardeer.
Groete
Heinrich
Ja vir my is daar nie eers 'n opsie van die forum toemaak nie. Dit is 'n hart saak en elke "avenue" sal gevolg word om inkomste te genereer om die forum aan te hou laat loop.
Op hierdie stadium gaan dit oor die vinnigste pynlooste manier om ons te swaai sodat die forum nie onnodig van die lug af sal wees nie.
Dankie ook vir jou kommernis. Dit maak dit die moeite werd as mens sien hoe die ouens reageer en ook die forum waardeer.
Groete
Heinrich
Vegetarian is an old Bushman word for bad hunter
-
FCLoretz
- Hero Member

- Posts: 3043
- Joined: Tue May 22, 2012 9:24 am
Re: Forum Probleem - Oplossing
DONE
100 bokke betaal. ref: FCLoretz
100 bokke betaal. ref: FCLoretz
-
Eugene
- Hero Member

- Posts: 6027
- Joined: Thu Jun 21, 2012 11:41 am
- cassie_calvinia
- Hero Member

- Posts: 4529
- Joined: Tue Sep 27, 2011 1:09 pm
Re: Forum Probleem - Oplossing
ek het vir my en 'n treurige maat betaal.
dalk sal die geld help om die nuwe ding af te skop, en kan advertensies geleidelik oorneem.
seker ons sal kan die ding dra tot tyd en wyl.

HOU HOM DAAI DIKTE
- Frikkie Coetzee
- Hero Member

- Posts: 2151
- Joined: Thu May 26, 2011 10:30 pm
Re: Forum Probleem - Oplossing
Donasie gemaak