Eland en Hartebees Oes Video...

Enige stories/navrae ens ivm nag oes/skiet

Moderator: Global Moderator

Post Reply
User avatar
Francois Marais
Administrator
Administrator
Posts: 4042
Joined: Sun May 03, 2009 11:40 pm
Location: Windhoek, Namibia

Eland en Hartebees Oes Video...

Post by Francois Marais »

Ek en Wors het die naweek Elande en Hartebeeste uitgeskiet.....










Se ma wat julle dink, wat is reg en wat nie.

Mooi loop
Francois
Francois Marais
Windhoek, Namibia
francois@jaracal.com
+264811275447
User avatar
BLOK
Hero Member
Hero Member
Posts: 5982
Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm
Location: Potchefstroom
Contact:

Re: Eland en Hartebees Oes Video...

Post by BLOK »

Kom ek se jou wat is reg en wat nie.

Skootplasing was reg
Om my nie saam te nooi nie was nie reg nie

Lekker gegooi daar.
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"

204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
User avatar
James Wilson
Hero Member
Hero Member
Posts: 4575
Joined: Wed Oct 20, 2010 10:38 am
Location: Wes-Tvl Christiana

Re: Eland en Hartebees Oes Video...

Post by James Wilson »

Kalibers?
Ek jag miskien te veel, maar dit is nogsteeds nie genoeg nie!
User avatar
Marc
Hero Member
Hero Member
Posts: 5967
Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm
Location: Vaalpark Sasolburg

Re: Eland en Hartebees Oes Video...

Post by Marc »

Daai jakkie wat weggekom het, gaan julle nog byt ;)
Jaco B
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 357
Joined: Tue Aug 21, 2012 9:51 am
Location: Cradock

Re: Eland en Hartebees Oes Video...

Post by Jaco B »

Ek dink nie dit is reg dat julle my nou so lus maak vir jag nie... :laugh:
Hoe kwyl ek nou, die jag seisoen sal nou vinnig moet nader kom.


Het julle met 'n .22-250 geskiet?
Hoeveel elande en rooies het julle toe ge-oes?

Jaco
Miroku: ML-22
Sako Vixen: .222
Sako: 25-06
Musgrave Mod 98: 30-06
Taurus PT92-AF : 9mm P
Sauer & Sohn: .44 Magnum Chief Marshall 6"
Rossi : .44 Magnum Lever Action
Martini Henry .450
Beretta S56E 12br
Jean Marais
Hero Member
Hero Member
Posts: 2677
Joined: Tue Feb 28, 2012 3:35 pm
Location: Centurion

Re: Eland en Hartebees Oes Video...

Post by Jean Marais »

Daai Eland op die tweede clip is 'n OOM. Baie geluk. Skote het mooi geloop!!

Groete
Kolskoot groete!!

Jean Marais (Centurion)
(“Logic will get you from A to B. Imagination will take you everywhere.” - Albert Einstein)
Ponkie
Hero Member
Hero Member
Posts: 949
Joined: Wed Nov 04, 2009 7:08 pm
Location: Willowmore

Re: Eland en Hartebees Oes Video...

Post by Ponkie »

Soos ek verstaan het Worsie met 'n 300WM geskiet en oom FM met sy 260.

Groetnis
Ponkie
User avatar
Chevvy SS
Hero Member
Hero Member
Posts: 3127
Joined: Thu Mar 01, 2012 11:55 am
Location: Citrusdal

Re: Eland en Hartebees Oes Video...

Post by Chevvy SS »

Bleddie mooi wêreld ook!


Waarvoor is die vleis bestem Francois?
User avatar
Smiley
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 402
Joined: Sat Nov 17, 2012 2:36 pm
Location: Liribisi Lodge, Tierpoort, Pretoria

Re: Eland en Hartebees Oes Video...

Post by Smiley »

Goeie skietwerk, maak mens baie lus vir die veld. En moet ek by sê die kamerawerk is goed gedoen.
User avatar
Gerhard
Hero Member
Hero Member
Posts: 7128
Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm
Location: Jubail Saudi Arabia

Re: Eland en Hartebees Oes Video...

Post by Gerhard »

FM,

Nee jy mag maar...
User avatar
Reggie Gerber
Hero Member
Hero Member
Posts: 1223
Joined: Wed Aug 10, 2011 3:19 pm
Location: Ladysmith

Re: Eland en Hartebees Oes Video...

Post by Reggie Gerber »

FM Nice videos

Good shooting and clean kills as a cull should be.

Groete

Reggie
User avatar
tokjak
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 331
Joined: Mon Apr 11, 2011 12:45 pm
Location: aberdeen

Re: Eland en Hartebees Oes Video...

Post by tokjak »

alles doodreg......
User avatar
Francois Marais
Administrator
Administrator
Posts: 4042
Joined: Sun May 03, 2009 11:40 pm
Location: Windhoek, Namibia

Re: Eland en Hartebees Oes Video...

Post by Francois Marais »

Manne

Dankie almal vi positiewe kommente.......sal julle almal graag wil antw.

@James W
Wors het met n 300WM geskiet en ek met n 260 Rem...di langerige clip met die Eland en Hartbeeste op skiet ek, ja di misskoot oppi Jakkie is ook ek, en dit ander twee vids skiet Wors.

@Marc
Ja ek weet man, bq bos voor gewees, maar kans gevat, Wors ht dam een gekap wat nie op cam is nie.

@JacoB
Nee, ek het maar net gewens vir n 22-250 se spoed toe ek so netjies agter daai Eland wat so mooi draf verbyskiet.....Ons het 48 in totaal afgehaal, 25 Eland en 23 Hartb.

@JM
Tx jong, on try ook maar....

@ChevvySS
Ja, is mooi wereld, net suid van WHK, moenie dat die plat wereld jou te veel verly nie, noagal lekker dwars slote daar....vleis is vir n groothandel vleismark geskiet.

@Smiley
Dankie, Wors gaan die een like, hy dink hy is die beste kameraman inni wereld.

@Gerhard
TX, try ook maar...

@ Reggie
TX man, we try our best, left one Hartebees with a shot through the ear lobe, but don't think it will affect him much.....

@tokjak
Dankie, bly julle het geniet..

Mooi loop
Francois
Francois Marais
Windhoek, Namibia
francois@jaracal.com
+264811275447
User avatar
Armand Steenkamp
Hero Member
Hero Member
Posts: 3467
Joined: Fri Jul 16, 2010 8:06 am
Location: Boesmanland, Tussen Kliprand en pofadder

Re: Eland en Hartebees Oes Video...

Post by Armand Steenkamp »

Magtag, sal dam gelike het om so te skiet!
User avatar
Francois Marais
Administrator
Administrator
Posts: 4042
Joined: Sun May 03, 2009 11:40 pm
Location: Windhoek, Namibia

Re: Eland en Hartebees Oes Video...

Post by Francois Marais »

Armand

Hou op beskeie wees, ek WEET jy kan so skiet.....

Mooi loop
Francois
Francois Marais
Windhoek, Namibia
francois@jaracal.com
+264811275447
User avatar
Armand Steenkamp
Hero Member
Hero Member
Posts: 3467
Joined: Fri Jul 16, 2010 8:06 am
Location: Boesmanland, Tussen Kliprand en pofadder

Re: Eland en Hartebees Oes Video...

Post by Armand Steenkamp »

Neee wat , as ek eers begin mis skiet dan is ek gerattle,kan ook nie afstand skat in die aand nie!

Groetnis
Post Reply

Return to “Nag oes/Culling”