Winchester Model 37 Steelbilt Single Shot 12

Post Reply
User avatar
ou Bles - Gert
Full Member
Full Member
Posts: 179
Joined: Sat Sep 29, 2012 9:31 pm

Winchester Model 37 Steelbilt Single Shot 12

Post by ou Bles - Gert »

Ek het die post op algemeen gepos maar geen reaksie gekry nie nou copy ek dit en plaas dit weer hier hopenlik is hier iemand wat kan help. Naand manne ek het n Winchester Model 37 Steelbilt Single Shot 12 . 32” loop full choke geweer die Blue is al blink geskuur met die tyd en sy hout kolf lyk dof soos ek verstaan het die vorige eienaar sy hout werk af geskuur wat ek wil weet is hoe kan ek die geweer weer mooi maak hom blue en kolf weer blink kry ek het hom olie opgesit maar die hout drink dit in dan bly hy dof is daar van julle wyse manne wat my met raad kan bedien? En so terloops wat sal so n geweer werd wees by ons volg die internet is die geweer 2de hands $350 werd. Ek luister graag Groete ou Bles - Gert
Post Reply