Page 1 of 1

Identifikasie 1854 Tower en geskiedenis.

Posted: Fri Apr 05, 2013 8:42 am
by Johnnie De Wet
More Manne,

Ek het n 1854 Tower musket geweer wat ek graag geidentifiseer wil hê. Hy het op n stapel gewere beland wat gebrand moes word waar n samaritaan 3 muskets gered het. Jarre later het die samaritaan se vrou (Mrs. Mudd, nou diep in haar tagtigs) hom aan my pa geskenk toe hy nog n klein seuntjie was.

Ek sal fotos en inligting opsit soos ek tyd het.

Re: Identifikasie 1854 Tower en geskiedenis.

Posted: Fri Apr 05, 2013 9:15 am
by Johnnie De Wet
Loop merke.

Re: Identifikasie 1854 Tower en geskiedenis.

Posted: Fri Apr 05, 2013 9:37 am
by Johnnie De Wet
Receiver plaat.

Re: Identifikasie 1854 Tower en geskiedenis.

Posted: Fri Apr 05, 2013 9:38 am
by Johnnie De Wet
Trigger Guard

Re: Identifikasie 1854 Tower en geskiedenis.

Posted: Fri Apr 05, 2013 10:27 am
by Johnnie De Wet
Regiment markings

{2D}

en dan later gestempel

{II}
{51}

Re: Identifikasie 1854 Tower en geskiedenis.

Posted: Fri Apr 05, 2013 10:40 am
by Johnnie De Wet
Looplengte 654mm

Nog n verassingtjie HY IS GELAAI!

Re: Identifikasie 1854 Tower en geskiedenis.

Posted: Fri Apr 05, 2013 10:35 pm
by mariusr
Jislaaik Johnny is iets besonders jy moet by Pawn stars uit kom daai een ou is mos expert op die ou gunne!

Re: Identifikasie 1854 Tower en geskiedenis.

Posted: Thu Apr 11, 2013 3:51 pm
by Mars67
Baie interessant. Jy sal bietjie meer inligting moet gee. En paar vollengte foto's neem ook asb. Hoe lank is die loop. Wat is die kaliber? Het hy 'n getrokke loop? Hoeveel bande het hy? Dit lyk soos 'n Pattern 1853 Enfield maar dit is moeilik om te oordeel aan die hand van die beskikbare inligting. Die pattern 1853 was .577 kaliber. Dit kan ook 'n .69 Tower Musket wees met 'n gladde loop wat maar eintlik 'n vuursteen slot geweer was wat omskep was na slagdoppie toe. Die tower musket is vervang in 1853 deur die Pattern 1853 en dit is hoekom ek nie met sekerheid kan sê dit is 'n tower musket nie.

Mens moet uiters versigtig wees hulle is dikwels nog gelaai. Dan probeer die manne die breechplug afhaal met hitte en dan sit jy met 'n ou maar tog baie effektiewe pyp bom!

Re: Identifikasie 1854 Tower en geskiedenis.

Posted: Fri Apr 12, 2013 10:09 pm
by Johnnie De Wet
Baie dankie Mars

Looplengte 654mm

Sal oor die naweek nog inligting opsit.