Hi daar
Ek het meer as n halwe blik S361 wat ek
nie gaan gebruik nie. (Werk nie vir my in die 300 nie)
Ek werk in die Suide van JHB (Langs Gold Reef City)
en bly in die Weste as iemand die blik soek, laat weet my
net.
Groete
Van der Walt
S361
- Cobus(Cobb)
- Hero Member

- Posts: 4248
- Joined: Tue Jul 06, 2010 5:25 pm
Re: S361
Vdwalt
Het Piet al die kruit kom haal??
As hy nie het nie, of nie meer wil hê nie, dan kom kry ek dit sommer more daar by jou....eks so 7 min van Goldreef af
Cheers
Het Piet al die kruit kom haal??
As hy nie het nie, of nie meer wil hê nie, dan kom kry ek dit sommer more daar by jou....eks so 7 min van Goldreef af
Cheers