S361
Posted: Mon Apr 15, 2013 8:35 am
Hi daar
Ek het meer as n halwe blik S361 wat ek
nie gaan gebruik nie. (Werk nie vir my in die 300 nie)
Ek werk in die Suide van JHB (Langs Gold Reef City)
en bly in die Weste as iemand die blik soek, laat weet my
net.
Groete
Van der Walt