Groete
Toets met 9.3X62 Houtblok
- schalk
- Newbie

- Posts: 39
- Joined: Mon Feb 18, 2013 6:29 pm
Toets met 9.3X62 Houtblok
Hou hierdie spasie dop, die toets verslag volg met fotos in die week.
Groete
Groete
.303 BSA
.22 Bruno
9mm Star Par
.357 Magnum
6.75 CZ
.303 Lee Enfield Mk4 No1
.22 Voere Magnum
Be safe, Be Good, Be the hunter.
.22 Bruno
9mm Star Par
.357 Magnum
6.75 CZ
.303 Lee Enfield Mk4 No1
.22 Voere Magnum
Be safe, Be Good, Be the hunter.
-
PWV
- Hero Member

- Posts: 7343
- Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm
Re: Toets met 9.3X62 Houtblok
Ons soek nie pornografie nie!schalk wrote:Hou hierdie spasie dop, die toets verslag volg met fotos in die week.
Groete
-
mariusr
- Hero Member

- Posts: 2995
- Joined: Sat Dec 15, 2012 12:11 am
Re: Toets met 9.3X62 Houtblok
Nee PIeter die nege drie maak mooi skoon films 
- schalk
- Newbie

- Posts: 39
- Joined: Mon Feb 18, 2013 6:29 pm
Re: Toets met 9.3X62 Houtblok
Ek dink Pieter is bekomerd oor hoe swak die 7mm regtig is hahahahahaha.Pieter Willem Vorster wrote:Ons soek nie pornografie nie!schalk wrote:Hou hierdie spasie dop, die toets verslag volg met fotos in die week.
Groete
Nee Pieter die toets is gedoen deur myself en Dr C. Bezuidenhout. julle sal dit nogal interesant vind, ek is net besig op die verslag met fotos op papier te sit, en Pieter hou maar dop, die 7mm is ook by.
.303 BSA
.22 Bruno
9mm Star Par
.357 Magnum
6.75 CZ
.303 Lee Enfield Mk4 No1
.22 Voere Magnum
Be safe, Be Good, Be the hunter.
.22 Bruno
9mm Star Par
.357 Magnum
6.75 CZ
.303 Lee Enfield Mk4 No1
.22 Voere Magnum
Be safe, Be Good, Be the hunter.
-
PWV
- Hero Member

- Posts: 7343
- Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm
Re: Toets met 9.3X62 Houtblok
Moet die dokter die koeëls êrens uit dissekteer? - 'n outopsie of iets?
- schalk
- Newbie

- Posts: 39
- Joined: Mon Feb 18, 2013 6:29 pm
Re: Toets met 9.3X62 Houtblok
Ja pieter dis net jy, hehehehe
.303 BSA
.22 Bruno
9mm Star Par
.357 Magnum
6.75 CZ
.303 Lee Enfield Mk4 No1
.22 Voere Magnum
Be safe, Be Good, Be the hunter.
.22 Bruno
9mm Star Par
.357 Magnum
6.75 CZ
.303 Lee Enfield Mk4 No1
.22 Voere Magnum
Be safe, Be Good, Be the hunter.
- DWB
- Hero Member

- Posts: 6968
- Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am
Re: Toets met 9.3X62 Houtblok
Eish, ek saag sommer 'n boom af en kyk hoe ver ek in die stomp kan afskiet 
Hierdie getergery vat nou te lank!
As dit met 'n 286gr koeel is sal ek skat 2.5m penetrasie
Hierdie getergery vat nou te lank!
As dit met 'n 286gr koeel is sal ek skat 2.5m penetrasie
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
-
PWV
- Hero Member

- Posts: 7343
- Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm
Re: Toets met 9.3X62 Houtblok
Ek verstaan nog nie mooi nie. Is die houtblok 9.3 mm x 62 mm
OF 9.3 cm x 62 cm
En waarmee gaan julle skiet?
OF 9.3 cm x 62 cm
En waarmee gaan julle skiet?
-
mariusr
- Hero Member

- Posts: 2995
- Joined: Sat Dec 15, 2012 12:11 am
Re: Toets met 9.3X62 Houtblok
Pieter die nege drie manne gaan jou afslag! 
- Nickvn
- Hero Member

- Posts: 1554
- Joined: Sun Mar 25, 2012 9:28 am
Re: Toets met 9.3X62 Houtblok
Of daai blok hout as n setpil gebruik....... 
_______________________________
7.65 CZ
Sig Sauer P250
12 br shotgun Magtech
12 br Harrington and Richardson
.22 LR Marlln
.223 Steyr Mannlicher
.270 CZ 550
.308 Tikka T3 Sporter
.30-06 AI BSA Royal (1957) ,
9.3x62 Mauser Oberndorf Type A (1937)
7.65 CZ
Sig Sauer P250
12 br shotgun Magtech
12 br Harrington and Richardson
.22 LR Marlln
.223 Steyr Mannlicher
.270 CZ 550
.308 Tikka T3 Sporter
.30-06 AI BSA Royal (1957) ,
9.3x62 Mauser Oberndorf Type A (1937)
- DWB
- Hero Member

- Posts: 6968
- Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am
Re: Toets met 9.3X62 Houtblok
Nickvn wrote:Of daai blok hout as n setpil gebruik.......
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
-
PWV
- Hero Member

- Posts: 7343
- Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm
Re: Toets met 9.3X62 Houtblok
'n Voorskrif van dr. Bezuidenhout?Nickvn wrote:Of daai blok hout as n setpil gebruik.......
- NEGE3
- Hero Member

- Posts: 1397
- Joined: Sat Feb 09, 2013 4:38 pm
Re: Toets met 9.3X62 Houtblok
Jy moet die ou strydperd eers gery het voor jy hom kan kritiseer.
Groete.
Groete.
Groete,
Koos de Beer
Koos de Beer
- schalk
- Newbie

- Posts: 39
- Joined: Mon Feb 18, 2013 6:29 pm
Re: Toets met 9.3X62 Houtblok
9.3X62 blok toetse
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
.303 BSA
.22 Bruno
9mm Star Par
.357 Magnum
6.75 CZ
.303 Lee Enfield Mk4 No1
.22 Voere Magnum
Be safe, Be Good, Be the hunter.
.22 Bruno
9mm Star Par
.357 Magnum
6.75 CZ
.303 Lee Enfield Mk4 No1
.22 Voere Magnum
Be safe, Be Good, Be the hunter.
- swc-tr
- Hero Member

- Posts: 1516
- Joined: Thu Dec 09, 2010 2:01 pm
Re: Toets met 9.3X62 Houtblok
Het nog nooit 'n houtbok raakgeloop nie.......................
Sy biltong proe seker maar baie soos saagsels! 
-
PWV
- Hero Member

- Posts: 7343
- Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm
Re: Toets met 9.3X62 Houtblok
Schalk
As dit nou 'n praktiese projek was waarvoor ek punte moes toeken, sou julle my moes "bribe" om te slaag. (so terloops, ek het nie 'n 7 mm Win mag nie, maar 'n 7 mm Tombi)
A= 9.3x62 Norma 250g
B= 9.3x62 Rino Solid
C= 9.3x62 Pro – AM - Soft
D= 9.3x64 RWS Solid
E= 7mm Win mag
Die gewigte van die koeëls word nie aangedui nie. Waarmee skiet die 7 mm?
In elk geval kan 'n stuk hout nie vergelyk word met die liggaam van 'n dier wat geskiet word nie. Al wat dit moontlik kan aandui, is slaankrag - hoe diep dit indring. Die manier waarop die koeël deur die hout beweeg, gaan ook nie dieselfde wees as die manier waarop dit deur vleis en been beweeg nie.
Die naaste wat so 'n oefening as geldig voorgehou kan word, is deur 'n karkas van 'n dier te gebruik.
Ek sien in video's die Amerikaners gebruik 'n soort kunsstof wat die liggaam van 'n dier namaak, om sulke toetse te doen.
Ek het niks teen die 9.3 nie omdat ek hom nie ken nie, maar "the proof of the pudding is in the eating". Sal maar hou by my akkurate 7 mm Tombi.
Groetnis

- BRNO (Pierre)
- Hero Member

- Posts: 4058
- Joined: Fri Dec 09, 2011 7:39 am
Re: Toets met 9.3X62 Houtblok
Dankie, dit was vir my interresand genoeg. Sien uit na jou toets met die twee strydosse.
Oom Pieter die materiaal wat oom van praat is wet pack. Dit is hier op die forum ook al gebruik. Wat ek van Schalk se toets hou, is dat mens tog n idee kry van wat en wanneer die koeel fisies wat doen, m.a.w. expand ens.

Veiligheid eerste manne!
- NEGE3
- Hero Member

- Posts: 1397
- Joined: Sat Feb 09, 2013 4:38 pm
Re: Toets met 9.3X62 Houtblok
Dankie Schalk. Vind dit interessant. Gaan julle presies dieselfde medium gebruik vir die ander toetse ook?
Groete.
Groete.
Groete,
Koos de Beer
Koos de Beer
- schalk
- Newbie

- Posts: 39
- Joined: Mon Feb 18, 2013 6:29 pm
Re: Toets met 9.3X62 Houtblok
Ek dink ons gaan dieselfde doen maar ek soek regtig n meer geskikte teiken, ek wonder of Pieter nie wil kom staan nie,
of is hy net bene, hehehe,
Die 7mm vergelyk einlik baie goed teen die 9.3x62,
Die toets was om te sien hoe die tonnel lyk.Ek wou ook sien hoe die punt lyk maar hulle trek nounog,
Groetnis.
Ek sal 100% vergrotings laat maak vir Pieter.
of is hy net bene, hehehe,
Die 7mm vergelyk einlik baie goed teen die 9.3x62,
Die toets was om te sien hoe die tonnel lyk.Ek wou ook sien hoe die punt lyk maar hulle trek nounog,
Groetnis.
Ek sal 100% vergrotings laat maak vir Pieter.
.303 BSA
.22 Bruno
9mm Star Par
.357 Magnum
6.75 CZ
.303 Lee Enfield Mk4 No1
.22 Voere Magnum
Be safe, Be Good, Be the hunter.
.22 Bruno
9mm Star Par
.357 Magnum
6.75 CZ
.303 Lee Enfield Mk4 No1
.22 Voere Magnum
Be safe, Be Good, Be the hunter.
-
mariusr
- Hero Member

- Posts: 2995
- Joined: Sat Dec 15, 2012 12:11 am
Re: Toets met 9.3X62 Houtblok
Ek kan nie dit oop maak nie!? Wys niks 
- BLOK
- Hero Member

- Posts: 5982
- Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm
Re: Toets met 9.3X62 Houtblok
Scalk
Soos doe ou oom se kan die toetse nie werklik met mekaar meeding nie. Die hout verskil net te veel van die een plank na die volgende ook stel dit nie werklik iets soos n dier voor nie.Ek het al self baie sulke toetse gedoen en speel gereeld so. Wat ek vind vir my baie goed werk vir vergelyking is venster putty. Is ook nie te duur nie teen maksimum R120 per kilogram en boonop kan dit oor en oor gebruik word.
Net n voorstel
Gaan kyk hier na vorige resultate wat ek gekry het van n soortgelyke toets. Die fotos wys nie meer nie maar ek het die moderators laat weet om dit reg te stel.
http://jaracal.com/search.php?keywords= ... mit=Search

"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
-
PWV
- Hero Member

- Posts: 7343
- Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm
Re: Toets met 9.3X62 Houtblok
Al gehoor van Superman?schalk wrote:Ek dink ons gaan dieselfde doen maar ek soek regtig n meer geskikte teiken, ek wonder of Pieter nie wil kom staan nie,
of is hy net bene, hehehe,
Die 7mm vergelyk einlik baie goed teen die 9.3x62,
Die toets was om te sien hoe die tonnel lyk.Ek wou ook sien hoe die punt lyk maar hulle trek nounog,
Groetnis.
Ek sal 100% vergrotings laat maak vir Pieter.
-
PWV
- Hero Member

- Posts: 7343
- Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm
Re: Toets met 9.3X62 Houtblok
BLOK wrote:Scalk