Boogjag verander in Bok oes

Enige stories/navrae ens ivm nag oes/skiet

Moderator: Global Moderator

Post Reply
User avatar
Geno
Administrator
Administrator
Posts: 13437
Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Location: Bloemfontein, Vrystaat.
Contact:

Boogjag verander in Bok oes

Post by Geno »

Hallo manne,

So is ons saterdag na 'n pel se plot toe (40ha) om vir Lila 'n springbok te laat skiet met die boog.
Daar aangekom, vra die boer sommer dat ons al sy ram bokke uitskiet. Darm was die .204 daar!
Die eindresultaat was 3 blesbok ramme, 5 rooibok ramme, en 4 springbok ramme. Nogal nie sleg nie!

Hier is een van my skote oor 'n "Improvised rest".
Daar was 'n rooibok ram saam met 'n ooi. Die bos was redelik dig, maar hy het my darm so gholfbal size tonnel gegee om deur te skiet.
Skoot was op omtrent 40-50m.



Lila se springbok, ons sal maar later weer met die boog probeer.
Mooi skootjie agter die oor.
https://dl.dropboxusercontent.com/u/49750262/Hunting/20130601_130509.jpg

Een van G-Force se bokke:
https://dl.dropboxusercontent.com/u/49750262/Hunting/20130601_142913.jpg

So paar van die gevalle bokke. Sien die 32gr V-Max laat darm 'n blesbok se oog uitval.
https://dl.dropboxusercontent.com/u/49750262/Hunting/20130601_124409.jpg
Goed, beter, 6millimeter!
User avatar
FHM
Hero Member
Hero Member
Posts: 3887
Joined: Tue Mar 20, 2012 2:58 pm
Location: Tsumeb, Namibia

Re: Boogjag verander in Bok oes

Post by FHM »

Netjies man Geno, hou van daai rest op jou clip ;)
Francois
.22 Rem mod 597
6.5 Cr WBY VMC
.45 Beretta PX4 Storm SD
User avatar
Gerhard
Hero Member
Hero Member
Posts: 7128
Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm
Location: Jubail Saudi Arabia

Re: Boogjag verander in Bok oes

Post by Gerhard »

Nice Gedoons,

Ja die nuwe X Bag werk mooi.
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
User avatar
G-force
Hero Member
Hero Member
Posts: 2350
Joined: Wed Jul 20, 2011 6:31 pm

Re: Boogjag verander in Bok oes

Post by G-force »

Ja was heel pret gewees manne.
Daai nuwe "impala skin X-bag" werk kwaai.
Klein klein jakkalsies krap
En daai klein klein jakkalsies maak
Dat ek in my stoel rondkrioel
Is dit hoe n broek vol miere voel?
User avatar
BLOK
Hero Member
Hero Member
Posts: 5982
Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm
Location: Potchefstroom
Contact:

Re: Boogjag verander in Bok oes

Post by BLOK »

Al wat ek hoor is pheeew en dan weet ek sommer SPEED KILLS, nice gedoen
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"

204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
User avatar
Reggie Gerber
Hero Member
Hero Member
Posts: 1223
Joined: Wed Aug 10, 2011 3:19 pm
Location: Ladysmith

Re: Boogjag verander in Bok oes

Post by Reggie Gerber »

Mooi gegooi julle
User avatar
Frikkiedbr
Hero Member
Hero Member
Posts: 4254
Joined: Wed Jan 26, 2011 11:05 am
Location: Kempton Park
Contact:

Re: Boogjag verander in Bok oes

Post by Frikkiedbr »

Hulle sê mos nie verniet 'n boer maak 'n plan nie :)
User avatar
Roger
Hero Member
Hero Member
Posts: 1235
Joined: Tue Feb 28, 2012 8:18 am
Location: Virginia, Free State
Contact:

Re: Boogjag verander in Bok oes

Post by Roger »

Knap gedaan. Goeie werk!!
Too many to mention ;-)
User avatar
BRNO (Pierre)
Hero Member
Hero Member
Posts: 4056
Joined: Fri Dec 09, 2011 7:39 am
Location: Moreleta Park; Pta

Re: Boogjag verander in Bok oes

Post by BRNO (Pierre) »

Nice bokke, en dit lyk asof julle toe lekker geskiet het. Het Lila toe haar bok met die boog gekry?
Veiligheid eerste manne!
User avatar
Marc
Hero Member
Hero Member
Posts: 5967
Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm
Location: Vaalpark Sasolburg

Re: Boogjag verander in Bok oes

Post by Marc »

Lekker Geno, toe werk julle bietjie :) :) :)
2vierniks
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 259
Joined: Wed May 22, 2013 6:21 pm

Re: Boogjag verander in Bok oes

Post by 2vierniks »

Mooi manne!
Post Reply

Return to “Nag oes/Culling”