Boogjag verander in Bok oes
Posted: Mon Jun 03, 2013 10:44 am
Hallo manne,
So is ons saterdag na 'n pel se plot toe (40ha) om vir Lila 'n springbok te laat skiet met die boog.
Daar aangekom, vra die boer sommer dat ons al sy ram bokke uitskiet. Darm was die .204 daar!
Die eindresultaat was 3 blesbok ramme, 5 rooibok ramme, en 4 springbok ramme. Nogal nie sleg nie!
Hier is een van my skote oor 'n "Improvised rest".
Daar was 'n rooibok ram saam met 'n ooi. Die bos was redelik dig, maar hy het my darm so gholfbal size tonnel gegee om deur te skiet.
Skoot was op omtrent 40-50m.
Lila se springbok, ons sal maar later weer met die boog probeer.
Mooi skootjie agter die oor.
https://dl.dropboxusercontent.com/u/49750262/Hunting/20130601_130509.jpg
Een van G-Force se bokke:
https://dl.dropboxusercontent.com/u/49750262/Hunting/20130601_142913.jpg
So paar van die gevalle bokke. Sien die 32gr V-Max laat darm 'n blesbok se oog uitval.
https://dl.dropboxusercontent.com/u/49750262/Hunting/20130601_124409.jpg