Biltong Voorgereg
1/2 kg gekerfde biltong
250ml room
250g gekapte knoppie sampioene
Koppie gerasperde sterk cheder kaas
Olyfolie
Soteer die sampioene
Voeg biltong en room by MOET nie oorverhit nie anders skif die room,warm net op.
Bedek met kaas, VERHIT OOR LAE HITTE bedien op sodra die kaas gesmelt het.
Genoeg vir so 6 - 8 pers.
Biltong Voorgereg
-
Zack Benade
Re: Biltong Voorgereg
Hoekom vir so baie persone?
As dit regtig lekker is maak die 1-2 persone

As dit regtig lekker is maak die 1-2 persone
- egenis
- Sr. Member

- Posts: 260
- Joined: Fri Nov 16, 2012 7:25 am
Re: Biltong Voorgereg
Ek hou meer daarvan as Frikkie grappies pos en nie resepe nie. Wan ek dink nou glad nie hy is baie snaaks nie!
Ek is honger...
Ek is honger...
- Frikkiedbr
- Hero Member

- Posts: 4254
- Joined: Wed Jan 26, 2011 11:05 am
Re: Biltong Voorgereg
Dankie Egenis, moet sê ek hou ook nie meer van myself nie
Net so honger geword en verwyt myself oor die
Net so honger geword en verwyt myself oor die
- Christo
- Hero Member

- Posts: 3312
- Joined: Fri Feb 06, 2009 10:04 pm
Re: Biltong Voorgereg
Sit hom nou en alleen opvreet. Frikkie selfs my vrou het haar mind gechange.
Het ek maar net alles geweet. Jakkalse is slimmer as ons, ons maak hulle superslim.
- Christo
- Hero Member

- Posts: 3312
- Joined: Fri Feb 06, 2009 10:04 pm
Re: Biltong Voorgereg
O ja, nie room gehad toe geimprivise met melk botter en bietjie Mazina en koekmeel.
Seker effe gesonder, toe kon ek amper alles alleen klaarmaak.
Seker effe gesonder, toe kon ek amper alles alleen klaarmaak.
Het ek maar net alles geweet. Jakkalse is slimmer as ons, ons maak hulle superslim.
-
mariusr
- Hero Member

- Posts: 2995
- Joined: Sat Dec 15, 2012 12:11 am
Re: Biltong Voorgereg
Ja nee met F rikkie lag jy jou gat af of jou maag grom w eet nie waar kom hy aan al die goeters? :):En dan ken die man sy Bybel ook nog! Mooi Frikkie! 
