Trophy Ridge React Sight

Post Reply
User avatar
VgxRaven
Newbie
Newbie
Posts: 31
Joined: Thu Apr 04, 2013 3:19 pm

Trophy Ridge React Sight

Post by VgxRaven »

Hi Almal,

Ek kyk bietjie rond vir 'n nuwe sight vir my Bowtech Assassin, ek het die Trophy Ridge React op die internet gesien maar weet nie of die sight goed is nie.

Het enige iemand dalk so sight of weet julle of die sight goed of sleg is?

Ek wil graag die Spot Hogg roete gaan maar hulle is so bietjie duur, so ek sou graag die Trophy Ridge
React of die Cypher 5 wil kry vir die prys.


Groete,

Vincent
VgxRaven
Bowtech Assassin Mossy Oak Infinity R.A.K
Vapor Trail Pro Limb Driver
Carbon Express Carbra-Max stab, Bowjax Monster Jax
27.5 inch draw, 62lbs
Carbon Express Mutiny and Mayhem 350

Refuse To Follow...
Post Reply