Enige iemand wat my dalk kan help met beginlanding en node spoed?
My inligting is as volg:
Rifle:
Musgrave Mod 80
Cartridge:
308 Win
Bullet:
150gr Sierra Game King HPBT
Brass:
Lapua
Case Cap:
57.2
Twist:
N/A
Barrel Length
610mm
Primer:
CCI 200
MAX COL:
75.31mm
COL:
72.25mm
Bullet Jump:
3.06mm
Powder:
S335
Dankie, ek waardeer!
150gr SGK in 308 met S335
-
Eugene
- Hero Member

- Posts: 6027
- Joined: Thu Jun 21, 2012 11:41 am
150gr SGK in 308 met S335
Aim small, miss small
- BRNO (Pierre)
- Hero Member

- Posts: 4058
- Joined: Fri Dec 09, 2011 7:39 am
Re: 150gr SGK in 308 met S335
Hi Eugene. Gee my geleendheid om jou te help. Ek neem aan jy het nog nie met die kombo geskiet nie, aangesien jy nie n spoed lesing hier bygee nie.
QL reken dat jy n node sal kry op 2912fps met 43.4gr S335. Hierdie is nie te ver van maks druk af nie, maar ek weet dat die S335 nie presteer soos QL reken dit sal nie. Laai dalk so vyf van 42.5gr, 43gr en 43,5 gr S335 elk, dan kom gee jy die spoed lesings sodat ons dit nader kan berekin.
QL reken dat jy n node sal kry op 2912fps met 43.4gr S335. Hierdie is nie te ver van maks druk af nie, maar ek weet dat die S335 nie presteer soos QL reken dit sal nie. Laai dalk so vyf van 42.5gr, 43gr en 43,5 gr S335 elk, dan kom gee jy die spoed lesings sodat ons dit nader kan berekin.
Veiligheid eerste manne!
- Arnold
- Hero Member

- Posts: 7987
- Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm
Re: 150gr SGK in 308 met S335
2912 fps is darem bitter vinnig vir 'n 308w met 24" loop. Ek reken ook dat jy heelwat meer dryfmiddel gaan nodig hê om die spoed te bereik agv daai lang jump. Elke geweer is anders en toets maar eers hoe vinnig daai roer van jou skiet met die ladings soos Pierre aanbeveel.
As ek moet skat gaan jy hier by 45gr eindig maar moet nie daar begin nie!!!
As ek moet skat gaan jy hier by 45gr eindig maar moet nie daar begin nie!!!
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: 150gr SGK in 308 met S335
My aanbeveling sal ek uit die Somchem boekie neem. As dit 'n nuwe geweer is begin by die minimum van 39,8 of dan 40gr om dit mooi rond te maak. Nou kan jy jou geweer se kenmerke veilig leer ken.
-
Eugene
- Hero Member

- Posts: 6027
- Joined: Thu Jun 21, 2012 11:41 am
Re: 150gr SGK in 308 met S335
Dankie manne!
Nie 'n nuwe geweer nie, 1983 model, maar darem nog net so 500 skote deur.
Hier is die vorige data vir 155gr Palma match, ek het 40.3gr gebruik, maar PMP doppe. Spoed was gemiddeld 2630 met bovermelde lading:
Rifle:
Musgrave Mod 80
Cartridge:
308 Win
Bullet:
Sierra 155gr Palma Matchking #2156
Brass:
N/A
Case Cap:
56.4
Twist:
N/A
Barrel Length
610mm
Primer:
CCI 200
MAX COL:
75.31mm
COL:
72.25mm
Bullet Jump:
3.06mm
Powder:
S335
QUICLOAD DATA
(See attached pdf on Quickload data output)
NODE 1
Node 2
Shank Seat Depth
4.77mm
4.77mm
Optimal Barrel Time
1.307ms
1.229ms
Charge Weight*
38.3gr
40.3gr
Est. OBT Velocity
2532fps
2642fps
Filling Rate
84.90%
89.30%
Amnt Propellant Burnt
99.53%
99.95%
Max Chamber Pressure
42 107psi
48 262psi
SAAMI MAX Pressure
60 191psi
60 191psi
Nie 'n nuwe geweer nie, 1983 model, maar darem nog net so 500 skote deur.
Hier is die vorige data vir 155gr Palma match, ek het 40.3gr gebruik, maar PMP doppe. Spoed was gemiddeld 2630 met bovermelde lading:
Rifle:
Musgrave Mod 80
Cartridge:
308 Win
Bullet:
Sierra 155gr Palma Matchking #2156
Brass:
N/A
Case Cap:
56.4
Twist:
N/A
Barrel Length
610mm
Primer:
CCI 200
MAX COL:
75.31mm
COL:
72.25mm
Bullet Jump:
3.06mm
Powder:
S335
QUICLOAD DATA
(See attached pdf on Quickload data output)
NODE 1
Node 2
Shank Seat Depth
4.77mm
4.77mm
Optimal Barrel Time
1.307ms
1.229ms
Charge Weight*
38.3gr
40.3gr
Est. OBT Velocity
2532fps
2642fps
Filling Rate
84.90%
89.30%
Amnt Propellant Burnt
99.53%
99.95%
Max Chamber Pressure
42 107psi
48 262psi
SAAMI MAX Pressure
60 191psi
60 191psi
Aim small, miss small
- Arnold
- Hero Member

- Posts: 7987
- Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm
Re: 150gr SGK in 308 met S335
Ek sou sê jou node spoed met die gameking gaan hier by 2700 fps lê. 2900fps is bietjie hoog vir 308w met 24" loop.
- BRNO (Pierre)
- Hero Member

- Posts: 4058
- Joined: Fri Dec 09, 2011 7:39 am
Re: 150gr SGK in 308 met S335
Stem saam. Dit is hoekom ek voorgestel het dat jy die ladings laai, en terugvoer gee. Ek dink definitief nie, en het dit nie so gestel dat jy vir die spoed van 2912 moet gaan nie.Arnold wrote:Ek sou sê jou node spoed met die gameking gaan hier by 2700 fps lê. 2900fps is bietjie hoog vir 308w met 24" loop.
My vrou se geweer skiet 150gr nos;ers teen 2550fps met 40.5gr S335.
Veiligheid eerste manne!
-
Eugene
- Hero Member

- Posts: 6027
- Joined: Thu Jun 21, 2012 11:41 am
Re: 150gr SGK in 308 met S335
Dankie Pierre en die ander, ek gaan dit probeer en laat weet!
Aim small, miss small

