Elektroniese skale
-
jooste
- Full Member

- Posts: 161
- Joined: Wed May 08, 2013 3:20 pm
Elektroniese skale
Ek het so 6 mnde gekede vir my n MTM elektroniese skaal aangeskaf. Tot my onsteltenis, na vele kalibrasie pogings, ondek ek laasweek dat dit n 300gr punt as 269gr weeg.
My bekommernis is nou dat my ladings dalk ook verkeerd geweeg word.
Ek is moeg vir hierdie "sak skaaltjies" en hulle probleme en wil nou n betroubare elektroniese skaal aankoop. Ek wil ook darem nou nie die bank breek nie. Ek laai so ongeveer 150 patrone per jaar.
Ek sal dit waardeer as forum lede aanbevelings van betroubare skale kan maak waarmee hulle goeie resultate behaal.
Nogmaals dankie
Nico Jooste

Eugene
- Hero Member

- Posts: 6027
- Joined: Thu Jun 21, 2012 11:41 am
Re: Elektroniese skale
Nico, ek is nie 'n aanhanger van elektroniese skale nie. Daar is bloot te veel eksterne faktore wat 'n rol speel en 'n invloed kan hê op sy akkuraatheid. Het self 'n MTM skaaltjie gehad en die kinders speel nou met dit...
Almal wat ek ken, het al een of ander tyd drama gehad met hulle elektroniese skale en ek het nie daai apie ook nog nodig op my rug nie, ek moet al my aandag aan my flinch spandeer...
Ek sal 'n balkieskaal voorstel, bietjie stadiger, maar nie so vatbaar vir eksterne faktore nie!
Dis maar my opinie, hoor wat sê die ander manne!
Groete

Aim small, miss small
-
JohanvB
- Hero Member

- Posts: 2589
- Joined: Thu Jun 30, 2011 9:28 pm
Re: Elektroniese skale
So bly ek het die Hornady Auto Powder Dispenser gekry..sien hulle is by Zimbi vir R2900..werk regtig lekker.
- Trevor
- Sr. Member

- Posts: 462
- Joined: Thu Apr 12, 2012 3:22 pm
Re: Elektroniese skale
Het self mtm en hornady elektroniese skaal en het nou maar terug na balkie skaal.
- Trevor
- Sr. Member

- Posts: 462
- Joined: Thu Apr 12, 2012 3:22 pm
Re: Elektroniese skale
Het self mtm en hornady elektroniese skaal en het nou maar terug na balkie skaal.
- cassie_calvinia
- Hero Member

- Posts: 4529
- Joined: Tue Sep 27, 2011 1:09 pm
Re: Elektroniese skale
nico, vir 150 patrone 'n jaar, sal ek nie elektronies koop nie.
maar my rcbs charge master combo is dodelik.
maar my rcbs charge master combo is dodelik.
HOU HOM DAAI DIKTE
- cassie_calvinia
- Hero Member

- Posts: 4529
- Joined: Tue Sep 27, 2011 1:09 pm
Re: Elektroniese skale
maat, die grootste faktor is 6duim agter die geweer....groter as die skaal se factor!Daar is bloot te veel eksterne faktore wat 'n rol speel en 'n invloed kan hê op sy akkuraatheid.
HOU HOM DAAI DIKTE
- BLOK
- Hero Member

- Posts: 5982
- Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm
Re: Elektroniese skale
Ek dink die een is die antwoord en boonop is die prys reg vir dit wat jy kry.
http://www.safariandoutdoor.co.za/item/ ... _dispenser
http://www.safariandoutdoor.co.za/item/ ... _dispenser
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
- Cobus(Cobb)
- Hero Member

- Posts: 4242
- Joined: Tue Jul 06, 2010 5:25 pm
Re: Elektroniese skale
Daai mtm, gebruik ek net vir h2o volumes uitwerk.....soek rond op olx,guntree, jungle mail, ens en kry vir jou 'n goeie balkieskaal....seker so R800 as jy gelukkig is...Hy is net stadig in die begin, maar as jy 'n powder dispencer het, gooi jou jou bakkie vol en met jou dribler doen jy die laaste paar korrels/balletjies, dit gaan vinnig na 'n tydjie...
Ek het my RCBS 10-0-10 vir R600 gekry in gunshop by 2nd hand items...Kyk bo oor die Lee balkies(daai wat in die annerversary paket kom), en soek iets anders.
'n oop venster met wind wat waai, sal jou enigste externe faktor wees, maak hom toe.......grafitasie/balans is nog altyd perfek van Gen 1:1 af....
Cheers

Cobus
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
- HennieC
- Hero Member

- Posts: 608
- Joined: Tue Dec 25, 2012 12:22 am
Re: Elektroniese skale
Ek het ook 'n elektroniese skaal gekoop en na baie geukkel het ek vir my 'n lyman 500 balkie skaal gekoop.
By Blunderbuss gekry vir R700.
dit vat my die selfde tyd om 50 petrone te laai as wat dit my gevat het met die elektroniese skaal.
Het al gedink om die elek skaal te gebruik as 'n "once of gong"

By Blunderbuss gekry vir R700.
dit vat my die selfde tyd om 50 petrone te laai as wat dit my gevat het met die elektroniese skaal.
Het al gedink om die elek skaal te gebruik as 'n "once of gong"
- Boertjie
- Hero Member

- Posts: 763
- Joined: Wed Mar 03, 2010 8:19 pm
Re: Elektroniese skale
Iemand, op die firum, het op n kol gese, al waarvoor daardie skale goed is is vir dwelm en diamond smokkelaars.Hy was absoluut reg, want ek het ook met 1 gelaai en my fout agtergekom.
Boertjie
Boertjie
- JPS
- Hero Member

- Posts: 3646
- Joined: Tue Jun 23, 2009 10:31 pm
Re: Elektroniese skale
Blok,BLOK wrote:Ek dink die een is die antwoord en boonop is die prys reg vir dit wat jy kry.
http://www.safariandoutdoor.co.za/item/ ... _dispenser
Het vandag een gesin by Kloppers in Bloem. Baie meer kompak as die dps 3 wat ek gebruik en blykbaar heelwat nuwe tegnologie vir viniger opwarming tyd, cell fone ens. Pla blykbaar ook nie.
Het iemand al een gekoop wat die beweringe van die manne wat dit maak kan staaf?
Groete
JP
- PJS
- Sr. Member

- Posts: 403
- Joined: Wed Jul 06, 2011 11:17 am
Re: Elektroniese skale
Nico
AS ek jy was koop ek n balkie skaal. Jy sê jy gaan dalk 150 rondtes per jaar laai, dan is enige geld bo R1500 nie die moeite werd nie. Jy wil mos laai vir akkuraatheid en kostes, of hoe? Die skale spreek altwee die sake aan. Die manne gee goeie raad hier oor 2 de handse skale. Dit is maar my opinie.
Ek het onlangs vir my n RCBS chargemaster combo gekoop en ek is baie bly ek het. Ek weeg nog steeds AL my ladings 2 keer. Dan weet ek als is reg, maar ek laai vir 3 verskillinde kalibers en nog n hele paar ander familie se roere ook.
Net my opinie.
Mooiloop
PJ
AS ek jy was koop ek n balkie skaal. Jy sê jy gaan dalk 150 rondtes per jaar laai, dan is enige geld bo R1500 nie die moeite werd nie. Jy wil mos laai vir akkuraatheid en kostes, of hoe? Die skale spreek altwee die sake aan. Die manne gee goeie raad hier oor 2 de handse skale. Dit is maar my opinie.
Ek het onlangs vir my n RCBS chargemaster combo gekoop en ek is baie bly ek het. Ek weeg nog steeds AL my ladings 2 keer. Dan weet ek als is reg, maar ek laai vir 3 verskillinde kalibers en nog n hele paar ander familie se roere ook.
Net my opinie.
Mooiloop
PJ
- cassie_calvinia
- Hero Member

- Posts: 4529
- Joined: Tue Sep 27, 2011 1:09 pm
Re: Elektroniese skale
'n ordentelike elektroniese skaal sal jul verbaas. die goedkoop goed is soos 'n donkiekar teenoor toyota
HOU HOM DAAI DIKTE
- RUPERT
- Hero Member

- Posts: 1192
- Joined: Thu Jun 28, 2012 1:47 pm
Re: Elektroniese skale
Hi Manne
Ek is in die skaal game en vir baie jare al.Daai sak skaal wat jy koop is gemors.Daar is baie beeter skale daar buite vir baie goedkoper as die RCBS.Leeman masjine.
Onthou net jy kry vir wat jy betaal.
Ek is in die skaal game en vir baie jare al.Daai sak skaal wat jy koop is gemors.Daar is baie beeter skale daar buite vir baie goedkoper as die RCBS.Leeman masjine.
Onthou net jy kry vir wat jy betaal.
-
jooste
- Full Member

- Posts: 161
- Joined: Wed May 08, 2013 3:20 pm
Re: Elektroniese skale
Dankie aan almal met soveel goeie raad. Ek het vandag ook met Omm Cassie by S&O gesels en sy raad vir my doeleindes is n Redding balkskaal. Dit kos R900 en volgens hom beste waarde vir geld vir my doeleindes.
Nico Jooste
Nico Jooste
Nico Jooste
- JTM
- Hero Member

- Posts: 1691
- Joined: Tue Sep 18, 2012 9:06 am
Re: Elektroniese skale
My vriend het ook die klein Redding balkie skaal by S&O gekoop. Heel eenvoudig om op te stel. Ek het wel een probleem daarmee dat dit lyk of die balkie vas steek daar waar dit op rus lê. Nou begin jy die bakkie laai, dan ewe skielik vlieg dit weg en begin balanseer. Gewoonlik het jy dan al te veel dryfmiddel in en moet jy weer uitgooi. Nou is die skaal weer taai om op te tel van onder af. Ek het gevind dat jy hom net bietjie moet aanhelp met die vinger as jy reken jy is naby. Dis nie ideaal nie, maar kan werk.
In my opinie, koop 'n RCBS 505 balkie skaal en jou probleem is opgelos.
In my opinie, koop 'n RCBS 505 balkie skaal en jou probleem is opgelos.
Jannie Welman
- BRNO (Pierre)
- Hero Member

- Posts: 4058
- Joined: Fri Dec 09, 2011 7:39 am
Re: Elektroniese skale
Jy sal nie spyt wees as jy die kopie maak nie!jooste wrote:Dankie aan almal met soveel goeie raad. Ek het vandag ook met Omm Cassie by S&O gesels en sy raad vir my doeleindes is n Redding balkskaal. Dit kos R900 en volgens hom beste waarde vir geld vir my doeleindes.
Nico Jooste
Veiligheid eerste manne!
- andre007
- Hero Member

- Posts: 2234
- Joined: Tue Jul 17, 2012 12:59 pm
Re: Elektroniese skale
+1Noors wrote:So bly ek het die Hornady Auto Powder Dispenser gekry..sien hulle is by Zimbi vir R2900..werk regtig lekker.
"Mag ek nooit onthou word vir dit wat ek gejag het nie, maar eerder vir hoe ek gejag het."
Groete
Andre007
083 491 1999
andrejbotha007@gmail.com
Groete
Andre007
083 491 1999
andrejbotha007@gmail.com
- Chevvy SS
- Hero Member

- Posts: 3137
- Joined: Thu Mar 01, 2012 11:55 am
Re: Elektroniese skale
Wil julle manne nou sê my DPS11 is bollie?

- andre007
- Hero Member

- Posts: 2234
- Joined: Tue Jul 17, 2012 12:59 pm
Re: Elektroniese skale
Ek kan net vir myself praat en my antwoord is ja!
"Mag ek nooit onthou word vir dit wat ek gejag het nie, maar eerder vir hoe ek gejag het."
Groete
Andre007
083 491 1999
andrejbotha007@gmail.com
Groete
Andre007
083 491 1999
andrejbotha007@gmail.com
-
smitjs
- Hero Member

- Posts: 672
- Joined: Sat Jun 02, 2012 8:24 am
Re: Elektroniese skale
Vertel meer asserblief van die baie beter skale vir baie goedkoper.RUPERT wrote:Hi Manne
Ek is in die skaal game en vir baie jare al.Daai sak skaal wat jy koop is gemors.Daar is baie beeter skale daar buite vir baie goedkoper as die RCBS.Leeman masjine.
Onthou net jy kry vir wat jy betaal.
Dankie
Johan Smit
- Pappabeer
- Hero Member

- Posts: 3176
- Joined: Thu Mar 21, 2013 12:28 am
Re: Elektroniese skale
Ek kry goeie diens uit beide n tien jaar oue RCBS Chargemaster, gemaak deur Ohaus, en n Dillon D-terminator, gemaak deur CED. dis egter so dat jy hulle moet oppas, gereeld kalibreer en skoon hou. Dit help nie jy gebruik jou skaal as n coaster vir jou bottel klipdrif en dink hy gaan nog akkuraat wees nie. Beide was so R1500 stuk.
Ek stem saam met die stelling dat die kleintjiies net goed vir coke en blink klippie smokkelaars is
Ek stem saam met die stelling dat die kleintjiies net goed vir coke en blink klippie smokkelaars is
.177 .22(x2) .222 .243 .250 Savage 6,5x55
6,5x57 7x57(x2) .308 8x60S(x2) 9,3x62
.375 Ruger .450/400 3&1/4" .416 Ruger
16Br 12Br(x4) 9mm(x2) .44
6,5x57 7x57(x2) .308 8x60S(x2) 9,3x62
.375 Ruger .450/400 3&1/4" .416 Ruger
16Br 12Br(x4) 9mm(x2) .44