P14
- Armand Steenkamp
- Hero Member

- Posts: 3529
- Joined: Fri Jul 16, 2010 8:06 am
Re: P14
Die P14 is gebsseer op n K98 en is n baie sterk aksie. Jy ken hom uit deur sy "ore" en krom bolt handle.
Groetnis
Groetnis
- Jakkalsgat
- Hero Member

- Posts: 2703
- Joined: Sun Jan 29, 2012 11:14 am
Re: P14
More
Daar is paar verskille tussen P14 en die ander en die 1ste is sekerlik die aanmekaar kolf m.a.w die voorste gedeelde onder die loop en die agterste gedeelte (kolf gedeelte) is aaneen by P14 terwyl al die ander se kolf in 2 gedeel is met 'n staal ring wat hulle verbind.
P14 se slot se agterkant is rond terwyl die ander sin plat en regop is.
Die verskil le in die aksie want soos reeds gese is die P14 se aksie basseer op die K98 en is dit werklik 'n baie sterk aksie waarop jy groot kalibers kan bou. Die enigste nadeel wat van hierdie 'n lui en redelik stadige aksie maak is dat hy "cock on closing" is terwyl jy eerder by 'n swaerder kaliber 'n "cock on opening" aksie wil he wat hom dan vinniger maak vir die gevaarliker wild maar ek moet se ek jag al 20+ jaar met so .303 en dit het my nog nooit gepla nie.
Ek maak huidiglik paar rand bymekaar vir die koop van nog so P14 aksie maar in .243 kaliber as hy nog beskikbaar is, sal ek hom seker in 'n week of so. Na die 243 soek ek weer een wat ek 9.3 x 62 op wil laat bou.
Groete
Jaco

P14 het 'n magesyn maar anders as ander 303's kan syne nie uitgehaal word nie en moet van bo gelaai word
- cassie_calvinia
- Hero Member

- Posts: 4529
- Joined: Tue Sep 27, 2011 1:09 pm
Re: P14
die p14 is mos die sterk aksie. waste kalibers kan ek laat bou, as ek so aksie het. 404jeff? 416? gee daar 'n paar samples asb.
HOU HOM DAAI DIKTE
- cassie_calvinia
- Hero Member

- Posts: 4529
- Joined: Tue Sep 27, 2011 1:09 pm
-
Chris Swart
- Hero Member

- Posts: 859
- Joined: Fri May 18, 2012 7:49 am
Re: P14
cassie_calvinia wrote:die p14 is mos die sterk aksie. waste kalibers kan ek laat bou, as ek so aksie het. 404jeff? 416? gee daar 'n paar samples asb.
Ek weet van manne wat 505 Gibbs op P14 aksies het sonder probleme.
Jy kan maar GROOT gaan
- cassie_calvinia
- Hero Member

- Posts: 4529
- Joined: Tue Sep 27, 2011 1:09 pm
-
Chris Swart
- Hero Member

- Posts: 859
- Joined: Fri May 18, 2012 7:49 am
Re: P14
Het jy 'n P14 aksie wat rondlê?
- cassie_calvinia
- Hero Member

- Posts: 4529
- Joined: Tue Sep 27, 2011 1:09 pm
Re: P14
dit is die grap...ek weet nie.Chris Swart wrote:Het jy 'n P14 aksie wat rondlê?
die geweer by hugo van zyl. het hom jare laas gesien. maar, ek vermoet dit is 'n gewone aksie.
dit is 'n gaaitjie visier, met full stock. maar, ek weet dit se nie veel nie.
ding op my ma se naam
HOU HOM DAAI DIKTE
-
Chris Swart
- Hero Member

- Posts: 859
- Joined: Fri May 18, 2012 7:49 am
Re: P14
Cassie
Die P14 aksies was baie skaarser as die "gewone" Mk4 aksies.
Kan die man nie vir jou 'n foto neem wat jy kan post nie?
Dan kan die slim manne hier op die forum vir jou kyk en sê watter aksie dit is.
Die P14 aksies was baie skaarser as die "gewone" Mk4 aksies.
Kan die man nie vir jou 'n foto neem wat jy kan post nie?
Dan kan die slim manne hier op die forum vir jou kyk en sê watter aksie dit is.
- cassie_calvinia
- Hero Member

- Posts: 4529
- Joined: Tue Sep 27, 2011 1:09 pm
Re: P14
dit is die plan, maar, hul weet nie waar die geweer is nie. hul soek homChris Swart wrote:Cassie
Die P14 aksies was baie skaarser as die "gewone" Mk4 aksies.
Kan die man nie vir jou 'n foto neem wat jy kan post nie?
Dan kan die slim manne hier op die forum vir jou kyk en sê watter aksie dit is.
HOU HOM DAAI DIKTE
- Jan Thuynsma
- Jr. Member

- Posts: 75
- Joined: Mon Jan 09, 2012 4:54 pm
Re: P14
Ek soek so ene met die oorspronklike gaaitjie visier, as jy inligting het en dalk van dit wil ontslae raak.cassie_calvinia wrote:dit is die grap...ek weet nie.Chris Swart wrote:Het jy 'n P14 aksie wat rondlê?