Hi Manne
EK het klompie CFF tydskrifte wat ek wil ontslae raak van. As ek reg onthou, en ek sal gaan seker maak, is dit boeke van voor 2009. Sal ook gaan kyk hoeveel ens, ek skat vinnig dit moet 20 plus boeke wees.
As iemand belang stel, laat weet. Gratis, verniet, free, mahala ! As ek dit moet pos, sal jy net posgeld moet betaal.
Groetnis !
Complete Fly Fisherman Tydskrifte
- gillie
- Hero Member

- Posts: 957
- Joined: Fri Aug 05, 2011 7:05 am
-
FCLoretz
- Hero Member

- Posts: 3043
- Joined: Tue May 22, 2012 9:24 am
Re: Complete Fly Fisherman Tydskrifte
Waar kan ek hulle optel Gillie? ek is in jhb
Frederick
I have come to realize that you can only reason with reasonable people, from there on out you need to use a language that, unfortunately, is beneath what we today consider to be civilized.
- gillie
- Hero Member

- Posts: 957
- Joined: Fri Aug 05, 2011 7:05 am
Re: Complete Fly Fisherman Tydskrifte
Hi Frederik, ek werk in Bryanston, bly in Fourways. Die plan is om Saterdag middag by Durban Deep te gaan skiet. Ek weet nie of dit vir jou kan werk nie?FCLoretz wrote:Waar kan ek hulle optel Gillie? ek is in jhb
-
FCLoretz
- Hero Member

- Posts: 3043
- Joined: Tue May 22, 2012 9:24 am
Re: Complete Fly Fisherman Tydskrifte
Ek is Saterdag oggend by DUrban deep vir die SAJWV skietdag. Ek bly ook naby aan DDRC. So ek kan vinnig draai kom maak om te kom optel
Frederick
I have come to realize that you can only reason with reasonable people, from there on out you need to use a language that, unfortunately, is beneath what we today consider to be civilized.