Page 1 of 1

Complete Fly Fisherman Tydskrifte

Posted: Tue Jul 16, 2013 10:26 am
by gillie
Hi Manne

EK het klompie CFF tydskrifte wat ek wil ontslae raak van. As ek reg onthou, en ek sal gaan seker maak, is dit boeke van voor 2009. Sal ook gaan kyk hoeveel ens, ek skat vinnig dit moet 20 plus boeke wees.

As iemand belang stel, laat weet. Gratis, verniet, free, mahala ! As ek dit moet pos, sal jy net posgeld moet betaal.

Groetnis !

Re: Complete Fly Fisherman Tydskrifte

Posted: Tue Jul 16, 2013 10:27 am
by FCLoretz
Waar kan ek hulle optel Gillie? ek is in jhb

Re: Complete Fly Fisherman Tydskrifte

Posted: Tue Jul 16, 2013 10:38 am
by gillie
FCLoretz wrote:Waar kan ek hulle optel Gillie? ek is in jhb
Hi Frederik, ek werk in Bryanston, bly in Fourways. Die plan is om Saterdag middag by Durban Deep te gaan skiet. Ek weet nie of dit vir jou kan werk nie?

Re: Complete Fly Fisherman Tydskrifte

Posted: Tue Jul 16, 2013 10:44 am
by FCLoretz
Ek is Saterdag oggend by DUrban deep vir die SAJWV skietdag. Ek bly ook naby aan DDRC. So ek kan vinnig draai kom maak om te kom optel