Leeu met die boog.
- molopohunter
- Sr. Member

- Posts: 476
- Joined: Sun Aug 29, 2010 5:54 pm
Leeu met die boog.
Dagse manne,
Weer tyd om fotos op te sit, en die wat iets negatief te se het, bly eerder van my post af.
Die wyf is na 4 ure se loop, hardloop, draf en amper verloor op 23 yards geskiet.
Dit was vir n amerikaanse tv program, en 1 van die kamera manne het selfs bietjie gevlug.
[URL=http://s1184.photobucket.com/user/peetv ... 5.jpg.html][IMG]http://i1184.photobucket.com/albums/z32 ... M_0195.jpg[/IMG][/URL]
http://i1184.photobucket.com/albums/z32 ... 1374475293

- Geno
- Administrator

- Posts: 13640
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: Leeu met die boog.
molopohunter wrote:Dagse manne,
Weer tyd om fotos op te sit, en die wat iets negatief te se het, bly eerder van my post af.
Die wyf is na 4 ure se loop, hardloop, draf en amper verloor op 23 yards geskiet.
Dit was vir n amerikaanse tv program, en 1 van die kamera manne het selfs bietjie gevlug.
http://i1184.photobucket.com/albums/z328/peetvdw/SAM_0195.jpg
Goed, beter, 6millimeter!
- DWB
- Hero Member

- Posts: 6968
- Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am
Re: Leeu met die boog.
Baie Mooi!
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
- molopohunter
- Sr. Member

- Posts: 476
- Joined: Sun Aug 29, 2010 5:54 pm
Re: Leeu met die boog.
Dankie vir die foto hulp Geno. Die fotos werk weer glad nie saam vandag.
Groete,
Peet
Groete,
Peet
- Geno
- Administrator

- Posts: 13640
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: Leeu met die boog.
Peet.
Copy op Photobucket die "Direct Link"
Sit hom dan in die volgende hakkies: FOTO LINK
Copy op Photobucket die "Direct Link"
Sit hom dan in die volgende hakkies: FOTO LINK
Goed, beter, 6millimeter!
-
Jakkie 321
- Hero Member

- Posts: 636
- Joined: Sat Apr 27, 2013 8:19 pm
Re: Leeu met die boog.
Sjoe kan glo dat die kamera benoude boude gehaat het!!!!
9.3 x 62mm Mauser
6mm Musgrave
243 Sako Broughton 1/14
22-250 AI Howa 1500 Broughton 1/8
22-250 Howa 1500 Broughton 1/8
9mm Star 30M
.22 Savage
Jakkie 321
Reinhard Hassel
6mm Musgrave
243 Sako Broughton 1/14
22-250 AI Howa 1500 Broughton 1/8
22-250 Howa 1500 Broughton 1/8
9mm Star 30M
.22 Savage
Jakkie 321
Reinhard Hassel
- Marc
- Hero Member

- Posts: 5966
- Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm
Re: Leeu met die boog.
Baie geluk, jou hart was seker 'n paar keer in jou keel gesit. Die Amerikaners kan soms erger wees as die Branewyn brigade 
" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner
- molopohunter
- Sr. Member

- Posts: 476
- Joined: Sun Aug 29, 2010 5:54 pm
Re: Leeu met die boog.
Marc wrote:Baie geluk, jou hart was seker 'n paar keer in jou keel gesit. Die Amerikaners kan soms erger wees as die Branewyn brigade
Ja, ek raak nogal senuwee bol as party van hulle skiet...
- theedge
- Hero Member

- Posts: 5012
- Joined: Thu Feb 25, 2010 1:06 am
Re: Leeu met die boog.
Baie geluk - dit wil gedoen word
- GreyGhostGear
- Hero Member

- Posts: 1022
- Joined: Mon Apr 04, 2011 6:34 pm
Re: Leeu met die boog.
Netjies Peet, lyk dan na ou Willem se Koedoeberg hemde daardie?
- molopohunter
- Sr. Member

- Posts: 476
- Joined: Sun Aug 29, 2010 5:54 pm
Re: Leeu met die boog.
Dis hulle daai. Ek PH daar en gaan in vir die goed wat skop, byt, krap en stootGreyGhostGear wrote:Netjies Peet, lyk dan na ou Willem se Koedoeberg hemde daardie?
Hierdie jag het ek juis net die leeu gaan doen. Daai klient het mal gegaan onder alles wat loop.
Klink if jy vir Willem goed ken?
Groete en mooi loop.
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13509
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Leeu met die boog.
Baie mooi Peet
Wat is die kans dat ek jou ook hier sal raak loop
Groete
SJ
Wat is die kans dat ek jou ook hier sal raak loop
Groete
SJ
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
- 375fanatic
- Hero Member

- Posts: 1213
- Joined: Thu May 16, 2013 9:30 am
Re: Leeu met die boog.
[quote="molopohunter
. Ek PH daar en gaan in vir die goed wat skop, byt, krap en stoot
.[/quote]
klink soos my vrou nadat ek n ring aan haar vinger gesit het en sy haar eie trou koek geeet het
. Ek PH daar en gaan in vir die goed wat skop, byt, krap en stoot
klink soos my vrou nadat ek n ring aan haar vinger gesit het en sy haar eie trou koek geeet het
CZ 550 375 H&H
P14 Musgrave 308
Howa 6.5 x 55
Sabi Ranger 7 x57
Browning 9mm
P14 Musgrave 308
Howa 6.5 x 55
Sabi Ranger 7 x57
Browning 9mm
- LongWolf
- Hero Member

- Posts: 832
- Joined: Sat Mar 09, 2013 2:39 pm