Dagse jagters vrinne.
Hiermee vind asb n uitreksel van n e-pos ivm ek en my vrou se nuwe start-up besigheid. Ek sal die advertensie verwyder as dit nie van pas is nie. Enige voorstelle vir opgradering sal baie waardeer word. Daar is reeds n paar 'bugs' wat ons nog moet uitsorteer...
Jagters groete
Vlakvark Soldaat
Dear Hunting friends
It is with great anticipation that we can finally say that the site will be live on either the 1st or 2nd of August 2013. Please feel free to send us any suggestions to improve your online experience.
Besides all the items listed on the site, we will also try to source and quote on specific needed products and items.
For the interim, the online payment gateway will not be available, but we will accept EFT payments. Orders will be despatched once payment has cleared in our bank account.
We have a designated courier service in UTI. Courier fees are calculated at R80 per purchase. We provide free delivery on all purchases of a R1000 or more.
Website launch special: X-bag rifle rest, manufactured in RSA, normally retails at R400, you can get it from us via e-mail order for only R350 per x-bag! (Not listed on the site as we only have limited stock available). Normal courier fees apply.
Kindest regards
Louis and Mynette Hennings
Mantiscan (Pty) Ltd t/a AfricanClaw
2012/070816/07
e-mail: info@africanclaw.co.za
Web: www.africanclaw.co.za
Online Hunting shop
- Vlakvark Soldaat
- Hero Member

- Posts: 1702
- Joined: Thu Jun 13, 2013 7:04 am
Online Hunting shop
Louis
2x BRNO Mod2 .22
BSA .303
Steyr Mannlicher .308
Beretta 9mm
CZ 100 9mm
Lanber 12ga
Ruger M77 .243
Ruger M77 VT 6.5 CM
Ruger M77 7mm-08
Ruger M77 .30-Suk6
Ruger No.1 .375 H&H
Ruger .44 Mag Red Hawk
2x BRNO Mod2 .22
BSA .303
Steyr Mannlicher .308
Beretta 9mm
CZ 100 9mm
Lanber 12ga
Ruger M77 .243
Ruger M77 VT 6.5 CM
Ruger M77 7mm-08
Ruger M77 .30-Suk6
Ruger No.1 .375 H&H
Ruger .44 Mag Red Hawk
- Marc
- Hero Member

- Posts: 5966
- Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm
Re: Online Hunting shop
Jong ek dink jy het jou hand bietjie oorspeel met die een
http://www.jaracal.com/viewtopic.php?f=171&t=20542
Indien jy sou belangstel om jou advertensie hier te plaas kan jy vir my kontak by hein@jaracal.com vir besonderhede.
Grootte van ads:
Hoof advertensie bo onder die jaracal naam binne die volgende 1300 x 130
Sy-Kant bo advertensie binne die volgende grootte 150 x 700
Sy-kant advertensie middel en onder 150 x 150
Die klein advertensies onder aan die forum is net vir persoonlike items. Indien jy enigsins handeldrywe al is dit op 'n klein skaal of op die "sideline" moet jy spasie vir die advertensie koop.
Ons moet ons adverteerders beskerm en sal daar streng teen ouens wat kanse vat opgetree word.
Statistieke: (bots spesifiek uitgesluit)
Unieke besoekers - 22 000 per maand (maw persone)
Page views - Ongeveer 1,6 miljoen per maand
Dankie
Heinrich
http://www.jaracal.com/viewtopic.php?f=171&t=20542
Indien jy sou belangstel om jou advertensie hier te plaas kan jy vir my kontak by hein@jaracal.com vir besonderhede.
Grootte van ads:
Hoof advertensie bo onder die jaracal naam binne die volgende 1300 x 130
Sy-Kant bo advertensie binne die volgende grootte 150 x 700
Sy-kant advertensie middel en onder 150 x 150
Die klein advertensies onder aan die forum is net vir persoonlike items. Indien jy enigsins handeldrywe al is dit op 'n klein skaal of op die "sideline" moet jy spasie vir die advertensie koop.
Ons moet ons adverteerders beskerm en sal daar streng teen ouens wat kanse vat opgetree word.
Statistieke: (bots spesifiek uitgesluit)
Unieke besoekers - 22 000 per maand (maw persone)
Page views - Ongeveer 1,6 miljoen per maand
Dankie
Heinrich
" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner
- Vlakvark Soldaat
- Hero Member

- Posts: 1702
- Joined: Thu Jun 13, 2013 7:04 am
Re: Online Hunting shop
Dankie vir die terugvoering Marc, ek sal maar weer vir Heinrich n epos aanstuur, ek wil dit graag op die regte manier doen, en is bereid om advertensie geld te betaal.
Louis
2x BRNO Mod2 .22
BSA .303
Steyr Mannlicher .308
Beretta 9mm
CZ 100 9mm
Lanber 12ga
Ruger M77 .243
Ruger M77 VT 6.5 CM
Ruger M77 7mm-08
Ruger M77 .30-Suk6
Ruger No.1 .375 H&H
Ruger .44 Mag Red Hawk
2x BRNO Mod2 .22
BSA .303
Steyr Mannlicher .308
Beretta 9mm
CZ 100 9mm
Lanber 12ga
Ruger M77 .243
Ruger M77 VT 6.5 CM
Ruger M77 7mm-08
Ruger M77 .30-Suk6
Ruger No.1 .375 H&H
Ruger .44 Mag Red Hawk
- Marc
- Hero Member

- Posts: 5966
- Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm
Re: Online Hunting shop
Ek het met jou inleiding o verstaan, juis hoekom ek die link gegee het om dinge reg te doen voor daar pakslae is
Alles van die beste vir jou nuwe site, dit lyk grand
Alles van die beste vir jou nuwe site, dit lyk grand
" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner
- Vlakvark Soldaat
- Hero Member

- Posts: 1702
- Joined: Thu Jun 13, 2013 7:04 am
Re: Online Hunting shop
Cool dankie man. Die blesbokke loop lekker daar in jou valley - Sasolburg...
Louis
2x BRNO Mod2 .22
BSA .303
Steyr Mannlicher .308
Beretta 9mm
CZ 100 9mm
Lanber 12ga
Ruger M77 .243
Ruger M77 VT 6.5 CM
Ruger M77 7mm-08
Ruger M77 .30-Suk6
Ruger No.1 .375 H&H
Ruger .44 Mag Red Hawk
2x BRNO Mod2 .22
BSA .303
Steyr Mannlicher .308
Beretta 9mm
CZ 100 9mm
Lanber 12ga
Ruger M77 .243
Ruger M77 VT 6.5 CM
Ruger M77 7mm-08
Ruger M77 .30-Suk6
Ruger No.1 .375 H&H
Ruger .44 Mag Red Hawk
- Jake1
- Hero Member

- Posts: 2358
- Joined: Sun Oct 21, 2012 7:11 pm
Re: Online Hunting shop
camo Short Sleeved Shirt R35 is daai prys reg? Indien wel soek ek meer as een.
Jake1
Jake1
- Vlakvark Soldaat
- Hero Member

- Posts: 1702
- Joined: Thu Jun 13, 2013 7:04 am
Re: Online Hunting shop
Hahaha, dankie vir daai een, sal later vanaand bietjie kyk in die agtergrond.
Louis
2x BRNO Mod2 .22
BSA .303
Steyr Mannlicher .308
Beretta 9mm
CZ 100 9mm
Lanber 12ga
Ruger M77 .243
Ruger M77 VT 6.5 CM
Ruger M77 7mm-08
Ruger M77 .30-Suk6
Ruger No.1 .375 H&H
Ruger .44 Mag Red Hawk
2x BRNO Mod2 .22
BSA .303
Steyr Mannlicher .308
Beretta 9mm
CZ 100 9mm
Lanber 12ga
Ruger M77 .243
Ruger M77 VT 6.5 CM
Ruger M77 7mm-08
Ruger M77 .30-Suk6
Ruger No.1 .375 H&H
Ruger .44 Mag Red Hawk
- Jake1
- Hero Member

- Posts: 2358
- Joined: Sun Oct 21, 2012 7:11 pm
Re: Online Hunting shop
Kom nou vlakvark man, ek het nou klaar reggemaak om kerspersente vir almal die hemde te koop vir R35..........dink jy my ma sal so een like?Vlakvark Soldaat wrote:Hahaha, dankie vir daai een, sal later vanaand bietjie kyk in die agtergrond.
- Vlakvark Soldaat
- Hero Member

- Posts: 1702
- Joined: Thu Jun 13, 2013 7:04 am
Re: Online Hunting shop
As almal hulle hemde dadelik aanpas, gaan julle niemand kan sien nie, wel dit kan dalk net lekker wees, dan moet jy beslis een vir jou skoonma koop hahaha!
Louis
2x BRNO Mod2 .22
BSA .303
Steyr Mannlicher .308
Beretta 9mm
CZ 100 9mm
Lanber 12ga
Ruger M77 .243
Ruger M77 VT 6.5 CM
Ruger M77 7mm-08
Ruger M77 .30-Suk6
Ruger No.1 .375 H&H
Ruger .44 Mag Red Hawk
2x BRNO Mod2 .22
BSA .303
Steyr Mannlicher .308
Beretta 9mm
CZ 100 9mm
Lanber 12ga
Ruger M77 .243
Ruger M77 VT 6.5 CM
Ruger M77 7mm-08
Ruger M77 .30-Suk6
Ruger No.1 .375 H&H
Ruger .44 Mag Red Hawk